03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

0,33 verbeter in vergelyking met die vorige jaar. Die groep se

hefboomverhouding, soos gemeet deur netto rentedraende

verpligtinge tot netto bates, het verminder van 18,9% tot 9,3%.

Die groep beskik oor aansienlike onbenutte leningsfasiliteite.

Vooruitsigte

Gedurende die oorsigjaar was die ekonomiese toestande in

Suid-Afrika gunstig met laer inflasie en rentekoerse wat tot ’n

verhoging van besteebare inkomste gelei het. Hierdie gunstige

toestande sal na verwagting in die komende jaar voortduur.

Boonop bly die globale ekonomiese vooruitsigte positief.

Ons verwag egter dat die mark uiters mededingend sal bly. Dit

sal vererger word deur ’n wêreldwye oorproduksie van wyn, wat

op sy beurt sal lei tot verhoogde markinvestering deur rolspelers

in die bedryf.

Ons is van mening dat die groep toepaslik gestruktureer is, met

’n portefeulje van voortreflike handelsmerke en ’n gunstige

kostegrondslag, om doeltreffend mee te ding en om geleenthede

in plaaslike en buitelandse markte te benut.

Die groep verwag om weer groei in verdienste te behaal.

Erkennings

Ons verwelkom Nantha Moodley en Caroline Snyman tot die

uitvoerende bestuur en sien uit na hulle bydrae en nuwe insigte.

Ons groet ook vir André Steyn, wat op jaareinde afgetree het.

Namens die direksie wil ek elke lid van Distell bedank vir hul

toegewyde individuele bydraes en spanwerk in die lewering van

stewige resultate. Hulle heelhartige ondersteuning van Distell se

kernwaardes het gehelp om baie van die afgelope jaar se

moeilike handelstoestande baas te raak.

JJ Scannell

Besturende direkteur

Stellenbosch

17 Augustus 2005

Span Phezulu ontleen sy naam aan die Zulu-woord vir “die beste wees”.

Elke spanlid kom bo uit deur te besef dat die geheel groter is as die som van sy

onderdele. Hulle word deur mekaar se verskille, maar ook deur hul gemeenskaplike

doelwitte, verryk. Hulle lag en werk baie, maar altyd met die

grootste wedersydse respek.

En dit is wat dit maklik maak.

DISTELL JAARVERSLAG 2005

27

OORSIGTE BESTURENDE DIREKTEUR SE VERSLAG

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!