03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volmagvorm

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Distell Groep Beperk

(Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika)

(Registrasienommer 1988/005808/06)

(JSE-aandelekode: DST ISIN: ZAE000028668)

(“die maatskappy”)

HIERDIE VORM IS SLEGS VIR GEBRUIK DEUR:

1. GEREGISTREERDE AANDEELHOUERS WAT NOG NIE HULLE DISTELL GROEP BEPERK GEWONE AANDELE

GEDEMATERIALISEER HET NIE; EN

2. GEREGISTREERDE AANDEELHOUERS WAT REEDS HULLE DISTELL GROEP BEPERK GEWONE AANDELE

GEDEMATERIALISEER HET EN IN EIE NAAM GEREGISTREER IS IN DIE MAATSKAPPY SE SUBREGISTER.*

* Sien verduidelikende aantekening 3 op die keersy hiervan.

Vir gebruik deur bogenoemde geregistreerde aandeelhouers wat gewone aandele van die maatskappy hou (“lid”) en

welke lid nie die 2005 algemene jaarvergadering van die maatskappy wat op Woensdag, 12 Oktober 2005, om 12:00 in

die Besoekersentrum van Durbanville Hills Wynkelder op die Durbanvillepad (M13), Durbanville, gehou sal word (“die

algemene jaarvergadering”) in persoon kan bywoon nie.

Ek/Ons ____________________________________________________________________________________________________

van (adres) ______________________________________________________________________________________________

die eienaar/s van ________________________________________ gewone aandele in die maatskappy, stel hiermee aan

(verwys na aantekening 1 op die keersy)

1. ________________________________________________________________________ of, by ontstentenis van hom/haar,

2. ________________________________________________________________________ of, by ontstentenis van hom/haar,

3. die voorsitter van die algemene jaarvergadering, as my/ons gevolmagtigde om namens my/ons die algemene

jaarvergadering van die maatskappy by te woon en daar, of by enige verdaging daarvan, namens en ten behoewe van

my/ons te praat, te stem of, buite stemming te bly soos volg (verwys aantekening 2 en aanwysing 2 op die keersy):

Dui aan met ’n “X” of vul aantal stemme in

(een stem per gewone aandeel).

Gewone besluite Ten gunste van Teen Buite stemming

1. Goedkeuring van finansiële jaarstate

2. Goedkeuring van direkteure se vergoeding

3. Verkiesing van direkteur – mnr PE Beyers

4. Verkiesing van direkteur – mnr JG Carinus

5. Verkiesing van direkteur – mnr SJ Genade

6. Verkiesing van direkteur – mnr DM Nurek

7. Verkiesing van direkteur – mnr PEI Swartz

8. Goedkeuring om onuitgereikte aandele onder

beheer van direkteure te plaas

Geteken te ________________________________________ op __________________________________________ 2005

Handtekening/e ________________________________________________________________________________________

Bygestaan deur ________________________________________________________________________________________

(waar van toepassing)

Lees asseblief die aantekeninge en aanwysings op die keersy hiervan.

STATUTÊRE INLIGTING VOLMAGVORM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!