03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

9. Aandelekapitaal en aandelepremie (vervolg)

Die trustees van Die Distell Groep Aandeleskema (“die skema”) het onuitgereikte aandele wat vir die skema

gereserveer was, aan deelnemers aangebied. Die totale getal onuitgereikte aandele gereserveer vir die skema is

12 901 776 (2004: 13 891 864). Besonderhede van die aanbod is soos volg:

Getal Getal

aandele aandele betaal

Getal aanvaar tot en gelewer

Aanbodprys aandele 30 Junie tot 30 Junie

Datum Deelnemers (Rand) aangebied 2005 2005

19 Maart 2001 Uitvoerende direkteure 7,35 1 127 780 1 127 780 375 926

19 Maart 2001 Ander deelnemers 7,35 1 202 125 1 202 125 257 135

15 Oktober 2002 Ander deelnemers 13,21 143 337 143 337 –

13 Desember 2002 Uitvoerende direkteure 14,60 953 320 953 320 –

13 Desember 2002 Ander deelnemers 14,60 1 769 000 1 769 000 –

3 Junie 2004 Ander deelnemers 15,05 219 570 219 570 –

DISTELL JAARVERSLAG 2005

5 415 132 5 415 132 633 061

Gemiddelde Getal

Die huidige status van die skema is soos volg: aanbodprys (Rand) aandele

Gewone aandele verskuldig aan deelnemers

Vorige finansiële jare 11,95 4 839 818

Aangebied en aanvaar in huidige finansiële jaar – –

Aandele betaal en gelewer 7,35 (57 747)

Diensverlatings en ander –

12,01 4 782 071

Die aanbod is geldig vir een jaar vanaf die opsiedatum. Die skema is ’n uitgestelde aankoopskema en betaling

geskied in drie gelyke jaarlikse paaiemente. Die eerste paaiement is eers na drie jaar betaalbaar.

Deelnemers het geen regte op lewering, stemreg of dividende op aandele voordat betaling geskied nie.

Deelnemers het die keuse om op ’n later datum te betaal met die gevolglike uitstel van regte. Betaling moet egter

binne tien jaar geskied.

69

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!