03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DISTELL JAARVERSLAG 2005

2005 2004

R’000 R’000

1. Eiendom, aanleg en toerusting (vervolg)

Samestelling van vervreemdings

Eiendomme 2 998 5 422

Masjinerie, tenke en vate 6 402 2 602

Toerusting en voertuie 3 102 709

Gekapitaliseerde bruikhuurvoertuie met ’n boekwaarde van R1,8 miljoen

(2004: R1,2 miljoen) is ingesluit by toerusting en voertuie (sien aantekening 12).

Besonderhede van eiendomme is by die geregistreerde kantoor van die

maatskappy beskikbaar ter insae.

Die verwagte nuttige lewensduur van eiendom, aanleg en toerusting is soos

volg:

geboue 60 jaar

vlekvryestaaltenke 25 jaar

ander masjinerie en vate 3 – 25 jaar

toerusting en voertuie 4 – 10 jaar

gekapitaliseerde bruikhuurvoertuie 4 jaar

stelselontwikkelingskoste 5 jaar

12 502 8 733

2. Biologiese bates

Die groep besit wingerde wat geklassifiseer word as draer biologiese bates. Die druiwe afkomstig van hierdie

wingerde word hoofsaaklik gebruik in die produksie van wyn en spiritualieë-produkte waarvan die handelsmerke

deur die groep besit word. Die wingerde word verbou op grond wat deur die groep besit of gehuur word.

Die oppervlakte onder wingerdaanplantings was op 30 Junie 2005 ongeveer 1 436 ha (2004: 1 425 ha), waarvan

sowat 1 008 ha (2004: 948 ha) as volwasse wingerd beskou kan word. Die totale opbrengs druiwe gedurende

die jaar geoes het 9 158 ton (2004: 8 198 ton) beloop.

Die billike waarde van die druiwe geoes gedurende die finansiële jaar het R38,1 miljoen (2004: R41,9 miljoen)

bedra. Die billike waarde is bereken met verwysing na armlengtepryse in ’n aktiewe mark minus verwagte

verkoopskoste.

Die billike waarde van die volwasse wingerde is bereken deur die toekomstige netto kontantvloeie oor die

verwagte lewensduur daarvan te verdiskonteer teen ’n verdiskonteringskoers van 20%. Die gemiddelde verwagte

produktiewe lewensduur van die wingerde is 23 jaar. Onvolwasse wingerde word teen kosprys getoon.

Drabedrag aan die begin van die jaar 98 939 94 585

Verkrygings 6 941 4 192

Vervreemdings – –

Netto verandering in billike waarde 1 290 162

– Afname as gevolg van oeste (38 131) (41 900)

– Toename weens verandering in prys, opbrengs, ouderdom en uitgawes 39 421 42 062

Drabedrag aan die einde van die jaar 107 170 98 939

Ingesluit in die totaal van kapitaalverpligtinge in aantekening 28 is ’n bedrag van R4,1 miljoen (2004: R8,3 miljoen)

ten opsigte van toekomstige wingerdvestigingskoste.

65

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!