03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

0

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jare geëindig 30 Junie

36. Verwantepartytransaksies

Verwantepartyverhoudings bestaan tussen die groep, geassosieerdes en die aandeelhouers van die maatskappy.

Alle aankoop- en verkoopstransaksies is op ’n bona fide markverwante grondslag aangegaan.

Die groep het toegang tot fondse by Remgro Finansieringskorporasie Beperk (“RFK”). Beperkte fondse word teen

markverwante koerse geleen en is terugbetaalbaar op aanvraag. Rente op hierdie lenings het R13,3 miljoen

(2004: R25,6 miljoen) beloop. Die bedrag verskuldig aan RFK op 30 Junie 2005 was R265 miljoen teen 7,06%

(2004: R272 miljoen teen 8,24%). Die bedrag is ingesluit by korttermyn rentedraende verpligtinge.

Bestuursdienste deur Remgro Finance and Services Beperk gelewer het R5,4 miljoen (2004: R4,9 miljoen)

beloop.

Voorraad ter waarde van R175,2 miljoen (2004: R83,7 miljoen) is aangekoop vanaf KWV Groep Beperk vir

normale produksie. Uitstaande balanse (BTW ingesluit) ten bedrae van R0,2 miljoen (2004: R95,3 miljoen) is

ingesluit by handels- en ander krediteure (aantekening 15) ten opsigte van hierdie aankope.

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!