03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jare geëindig 30 Junie

2005 2004

R’000 R’000

14. Uitgestelde belasting (vervolg)

Bedrae openbaar in die balansstaat is soos volg:

Maatskappye in die groep met netto uitgesteldebelasting-bates (44 396) (36 431)

Maatskappye in die groep met netto uitgesteldebelasting-laste 95 191 101 127

Netto uitgestelde belasting 50 795 64 696

15. Handels- en ander krediteure

Handelskrediteure 530 792 604 378

Ander krediteure 49 372 54 339

Aksynsbelasting 326 350 277 399

Belasting op toegevoegde waarde 22 838 8 502

16. Voorsienings

929 352 944 618

Verlof Bonusse Totaal

R’000 R’000 R’000

Saldo aan die begin van die jaar 32 682 26 488 59 170

Addisionele voorsienings 2 232 63 869 66 101

Onbenutte bedrae – teruggeskryf – (469) (469)

Benut gedurende die jaar (1 870) (29 455) (31 325)

Saldo aan die einde van die jaar 33 044 60 433 93 477

Verlof

Werknemers se geregtigheid op verlof word erken wanneer dit ophoop ten gunste van die betrokke werknemers.

’n Voorsiening word gemaak vir die beraamde aanspreeklikheid vir verlof as gevolg van dienste deur werknemers

gelewer tot op balansstaatdatum.

Bonusse

Die meerderheid werknemers van die maatskappy neem deel aan ’n prestasie-gebaseerde aansporingskema en

’n voorsiening word gemaak vir die beraamde aanspreeklikheid ingevolge neergelegde prestasiedoelwitte.

Die res van die werknemers ontvang ’n jaarlikse bonus in Desember wat gelykstaande is aan hulle basiese

maandelikse vergoeding. ’n Pro rata-bonusvoorsiening word gemaak vir werknemers in diens op balansstaatdatum.

2005 2004

R’000 R’000

17. Korttermyn rentedraende verpligtinge

Onversekerde daggeldlenings 244 599 294 612

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!