03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

30. Finansiële risikobestuur (vervolg)

30.5 Likiditeitsrisikobestuur

Die groep bestuur likiditeitsrisiko deur die samestelling en monitering van kontantvloeivooruitskattings, asook deur

te verseker dat voldoende leningsfasiliteite in stand gehou word.

Die ouderdomsprofiel van die groep se finansiële instrumente is soos volg (verskansingsinstrumente verwys na

hulle kontrakwaarde):

DISTELL JAARVERSLAG 2005

0 – 12 1 – 2 3 – 5 Meer as 2005 2004

maande jaar jaar 5 jaar Totaal Totaal

R’000 R’000 R’000 R’000 R’000 R’000

Finansiële bates

Verskansingsinstrumente 2 140 – – – 2 140 1 444

Handels- en ander debiteure 549 101 – – – 549 101 511 970

Kontant en kontantekwivalente 196 316 – – – 196 316 159 390

Ander finansiële bates 361 785 233 048 – 67 811 662 644 585 491

Finansiële laste

Verskansingsinstrumente 3 661 – – – 3 661 2 425

Handels- en ander krediteure 1 019 168 – – – 1 019 168 1 001 363

Rentedraende verpligtinge 674 588 329 014 – – 1 003 602 1 138 979

Die groep se onbenutte bankfasiliteite en onbenutte leningsbevoegdheid is

soos volg:

Onbenutte bankfasiliteite

Totale bankfasiliteite 1 597 000 1 266 000

Min: Korttermyn rentedraende verpligtinge (aantekening 17) 244 599 294 612

Onbenutte bankfasiliteite 1 352 401 971 388

Bankfasiliteite word jaarliks hernu.

Onbenutte leningsbevoegdheid

Kragtens die bepalings van die statute van die maatskappy is die groep se

leningsbevoegdheid ten opsigte van rentedraende verpligtinge op jaareinde

beperk tot 100% van die totale ekwiteit.

Maksimum toelaatbare rentedraende verpligtinge op jaareinde 2 842 337 2 572 091

Rentedraende verpligtinge (aantekening 12 en 17) (1 003 602) (1 138 979)

1 838 735 1 433 112

Kontant en kontantekwivalente 196 316 159 390

Onbenutte leningsbevoegdheid 2 035 051 1 592 502

Geeneen van die groep se bates, behalwe voertuie aangekoop onder finansieringsbruikhure, was op

30 Junie 2005 beswaar nie.

83

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!