03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4

JAARSTATE KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS

Kennisgewing aan aandeelhouers

Kennis word hiermee gegee dat die volgende algemene

jaarvergadering van die maatskappy op Woensdag,

12 Oktober 2005, om 12:00 in die Besoekersentrum van

Durbanville Hills Wynkelder op die Durbanvillepad (M13),

Durbanville, Wes-Kaap, gehou sal word om die volgende

besluite met of sonder wysiging aan te neem:

1. Goedkeuring van die finansiële

jaarstate

Gewone besluit nommer 1

Besluit dat die geouditeerde finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 30 Junie 2005 oorweeg en

goedgekeur word.

2. Goedkeuring van direkteure se

vergoeding

Gewone besluit nommer 2

Besluit dat die vergoeding vir nie-uitvoerende

direkteure vir die finansiële jaar geëindig

30 Junie 2005 goedgekeur word.

3. Verkiesing van direkteur

Gewone besluit nommer 3

Besluit dat mnr PE Beyers wat kragtens die

bepalings van die statute van die maatskappy

uittree en homself herkiesbaar gestel het, as

direkteur van die maatskappy heraangestel word.

4. Verkiesing van direkteur

Gewone besluit nommer 4

Besluit dat mnr JG Carinus wat kragtens die

bepalings van die statute van die maatskappy

uittree en homself herkiesbaar gestel het, as

direkteur van die maatskappy heraangestel word.

5. Verkiesing van direkteur

Gewone besluit nommer 5

Besluit dat mnr SJ Genade, wat ’n dienskontrak

het, en wat kragtens die bepalings van die statute

van die maatskappy uittree en homself herkiesbaar

gestel het, as direkteur van die maatskappy

heraangestel word.

6. Verkiesing van direkteur

Gewone besluit nommer 6

Besluit dat mnr DM Nurek wat kragtens die

bepalings van die statute van die maatskappy

uittree en homself herkiesbaar gestel het, as

direkteur van die maatskappy heraangestel word.

7. Verkiesing van direkteur

Gewone besluit nommer 7

Besluit dat mnr PEI Swartz wat kragtens

die bepalings van die statute van die maatskappy

uittree en homself herkiesbaar gestel het, as

direkteur van die maatskappy heraangestel word.

Besonderhede van die direkteure wat herkiesbaar

is, verskyn op bladsy 96.

8. Goedkeuring vir die plasing van

onuitgereikte aandele onder die

beheer van die direkteure

Gewone besluit nommer 8

Besluit dat 10% (tien persent) van die gemagtigde,

maar onuitgereikte aandele in die maatskappy

ingevolge artikel 221(2) van die Maatskappywet

(Wet 61 van 1973) soos gewysig (“die

Maatskappywet”) hiermee onder beheer van die

direksie geplaas word, wat gemagtig word om

aandele in die maatskappy toe te ken en uit te

reik op terme en voorwaardes in hul uitsluitlike

diskresie, onderhewig aan die vereistes van die

Maatskappywet, die statute van die maatskappy

en die noteringsvereistes van die JSE Beperk

(“JSE”), wanneer van toepassing.

En om enige ander besigheid te verrig wat op ’n

algemene jaarvergadering verrig mag word.

Stem en volmagte

Lede wat nie hulle aandele gedematerialiseer het nie, of

wat hulle aandele gedematerialiseer het en dit in hulle eie

naam geregistreer het, is geregtig om die vergadering by

te woon en te stem. Enige sodanige lid het die reg om

’n gevolmagtigde of gevolmagtigdes te benoem om die

vergadering in sy/haar plek by te woon, daarop te praat

en te stem. So ’n gevolmagtigde hoef nie ’n lid van die

maatskappy te wees nie.

Volmagvorms moet ingelewer word by die maatskappy

se oordragsekretarisse, Computershare Investor Services

2004 (Eiendoms) Beperk, Grondverdieping, Marshallstraat

70, Johannesburg, Suid-Afrika, of kan gepos word

aan die oordragsekretarisse by Posbus 61051,

Marshalltown 2107, Suid-Afrika, om hulle te bereik nie

later as Maandag, 10 Oktober 2005, om 12:00 (Suid-

Afrikaanse tyd) nie.

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!