03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jare geëindig 30 Junie

2. Biologiese bates (vervolg)

Die billike waarde van wingerde wat verbou word op gehuurde grond waarvan die huurtermyn in 2018 verstryk,

beloop R5,3 miljoen (2004: R4,4 miljoen.)

Die groep maak gebruik van korttermynversekeringsdekking, as deel van ’n omvattende risikobeheerprogram, as

beskerming teen die koste, en gevolglike verlies aan inkomste, om wingerde te hervestig in geval van beskadiging

deur natuurlike risiko’s, soos brand en weerlig.

2005 2004

R’000 R’000

3. Beleggings en lenings

Groep

Lenings deur die entiteit gegenereer: Voorkeuraandele met ’n dividendkoers

van tussen 9,1% en 12,5%, aflosbaar in Maart 2006 en Mei 2007 542 297 493 683

Beskikbaar-vir-verkoop-beleggings 30 257 22 633

Ander lenings deur die entiteit gegenereer 27 833 26 850

600 387 543 166

Min: Korttermyngedeelte van voorkeuraandele (309 249) –

291 138 543 166

Direkteurswaardasie van beleggings en lenings 600 385 543 136

Maatskappy

Belegging in filiaal (aanhangsel 1) 818 773 810 366

Al die beleggings is ongenoteerd en besonderhede daarvan is by die

geregistreerde kantoor van die maatskappy ter insae.

4. Belegging in geassosieerdes

Belegging in geassosieerdes teen kosprys (aanhangsel 2) 9 721 9 095

Direkteurswaardasie van belegging in geassosieerdes 31 450 30 824

5. Ontasbare bates

Klandisiewaarde

Drawaarde

Kosprys 7 654 7 654

Opgehoopte waardedaling/amortisasie (1 076) (1 076)

6 578 6 578

Rekonsiliasie van drawaarde

Saldo aan die begin van die jaar 6 578 6 952

Toevoegings – –

Waardedaling/Amortisasie – (374)

Saldo aan die einde van die jaar 6 578 6 578

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!