03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5. Ontasbare bates (vervolg)

Toets vir waardedaling van klandisiewaarde met onbepaalde lewensduur

Klandisiewaarde wat met die belegging in Tanzania Distilleries Limited ontstaan het, is aan daardie kontantgenererende

eenheid toegeken. Die verhaalbare bedrag van die kontant-genererende eenheid is op ’n waardein-gebruik-basis

bereken. Kontantvloei-vooruitskattings, gebaseer op finansiële begrotings wat ’n vyfjaarperiode

dek en deur bestuur goedgekeur is, is gebruik om die verhaalbare bedrag te bereken. ’n Diskontokoers van 10%

is toegepas op die kontantvloei-vooruitskattings. Hierdie berekeninge toon dat daar geen waardedaling teen die

drawaarde van die klandisiewaarde voorsien behoort te word nie.

Belangrike aannames vir die waarde-in-gebruik-berekening

Groeikoerse in omset, marges en uitgawes is op historiese prestasie en bestuur se verwagtinge van markontwikkeling

gebaseer. Die diskontokoers gebruik is voor belasting en reflekteer spesifieke risiko’s wat op die besigheid

betrekking het.

Verwys na aantekening 32 vir besonderhede oor die verandering in rekeningkundige beleid met betrekking tot die

waardedaling en amortisasie van klandisiewaarde.

2005 2004

R’000 R’000

6. Voorraad

Wyn, gegeurde alkoholiese drank en spiritualieë in stortmaat 1 366 411 1 325 169

Gebottelde wyn, gegeurde alkoholiese drank en spiritualieë 524 231 534 550

Verpakkingsmateriaal 104 328 150 535

Aksynsbelasting 249 159 197 042

DISTELL JAARVERSLAG 2005

2 244 129 2 207 296

Voorraad teen netto realiseerbare waarde hierbo ingesluit 65 776 25 918

7. Handels- en ander debiteure

Groep

Handelsdebiteure 543 461 492 670

Voorsiening vir waardedaling in debiteure (23 210) (22 098)

Ander debiteure 30 990 42 842

551 241 513 414

Maatskappy

Dividend ontvangbaar 146 036 –

8. Korttermynbeleggings

Voorkeuraandele aflosbaar binne een jaar 309 249 –

Al die beleggings is ongenoteerd en besonderhede daarvan is by die

geregistreerde kantoor van die maatskappy ter insae.

67

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!