03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jare geëindig 30 Junie

24. Verdienste per gewone aandeel

Die berekening van verdienste per gewone aandeel is gegrond op verdienste

soos hieronder uiteengesit en op 196,2 miljoen (2004: 195,6 miljoen)

geweegde gemiddelde getal gewone aandele uitgereik.

Die potensiële verwateringseffek van die aandele aangebied, maar nie betaal

en gelewer, aan deelnemers van die aandeleskema is buite rekening gelaat

aangesien die effek daarvan ignoreerbaar klein is.

2005 2004

R’000 R’000

24.1 Toeskryfbare verdienste 482 177 360 582

24.2 Wesensverdienste

Toeskryfbare verdienste 482 177 360 582

Aangesuiwer vir (netto van belasting):

wins met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting (4) (2 332)

waardedaling/amortisasie van klandisiewaarde – 374

482 173 358 624

24.3 Ekwivalente kontantverdienste

Toeskryfbare verdienste 482 177 360 582

Aangesuiwer vir:

uitgestelde belasting (aantekening 23.1) (13 901) (21 030)

voorkeuraandele-dividend (aantekening 20) (48 614) (55 064)

nie-kontantvloei-items (aantekening 26.1) 172 978 144 204

592 640 428 692

25. Dividende

Betaal: 56,0 sent (2004: 46,0 sent) 109 960 89 967

Verklaar: 67,0 sent (2004: 51,0 sent) 132 222 100 142

Totaal: 123,0 sent (2004: 97,0 sent) 242 182 190 109

’n Finale dividend van 67 sent per aandeel is vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2005 verklaar. Hierdie

dividend sal betaal word op Maandag, 12 September 2005. Die laaste dag vir verhandeling (“cum” die dividend)

ten einde in die dividend te kan deel, is Vrydag, 2 September 2005. Die aandeel van Distell sal begin verhandel

“ex” die dividend vanaf aanvang van besigheid op Maandag, 5 September 2005, en die rekorddatum sal Vrydag,

9 September 2005, wees.

Aangesien die finale dividend na jaareinde verklaar is, is daar nie in die finansiële jaarstate voorsiening daarvoor

gemaak nie.

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!