03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

30. Finansiële risikobestuur (vervolg)

30.2 Valutarisikobestuur (vervolg)

Wesenlike valutatermynkontrakte op 30 Junie 2005 en 30 Junie 2004 word soos volg opgesom:

Valutatermynkontrakte – verwagte transaksies

Hierdie valutatermynkontrakte verwys nie na spesifieke items op die balansstaat nie en is aangegaan om

uitvoeropbrengste wat nog nie ontvangbaar is nie, te dek. Die valutatermynkontrakte sal aangewend word vir

handelsdoeleindes gedurende die eerste drie maande van die volgende jaar.

Buitelandse Rand- Billikewaardevalutabedrag

bedrag wins/(verlies)

Buitelandse valuta ’000 R’000 R’000

2005

Termynverkope van buitelandse valuta

VSA dollar 250 684 (85)

Kanadese dollar 1 000 5 197 (275)

Euro 2 575 24 027 526

DISTELL JAARVERSLAG 2005

29 908 166

2004

Termynverkope van buitelandse valuta

Euro 1 300 10 046 260

Die netto onverskanste handelsopbrengste op 30 Junie 2005 beloop R109,5 miljoen (2004: R111,8 miljoen).

30.3 Rentekoersrisikobestuur

Rentekoersrisiko ontstaan as gevolg van die herprysing van vooruitdekking en wisselendekoers-skuld, asook

inkrementele/nuwe lenings en die voortsetting van aflosbare skuld/herfinansiering van bestaande skuld. Die

rentekoerseienskappe van nuwe lenings en die herfinansiering van bestaande lenings word op ’n deurlopende

grondslag hersien.

Die rentekoersbepalingsprofiel soos op 30 Junie 2005 en 30 Junie 2004 word soos volg opgesom:

% 2005 2004 %

Rentedraende verpligtinge van totaal R’000 R’000 van totaal

Wisselende daggeldkoerse

(2005: 7,2%, 2004: 8,2%) 24,4 244 599 294 612 25,9

Vaste koers (aantekening 12) 75,6 759 003 844 367 74,1

Totale rentedraende verpligtinge 100,0 1 003 602 1 138 979 100,0

81

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!