03.05.2013 Views

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

'n begeesterde span - Distell

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6

JAARSTATE AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jare geëindig 30 Junie

31. Aftreevoordele (vervolg)

31.2 Na-aftrede mediese voordele (vervolg)

Die na-aftrede mediese verpligtinge word elke jaar aktuarieel waardeer

volgens die metode vir geprojekteerde kredieteenhede. Fondsbates word

teen huidige markwaarde waardeer.

2005 2004

Belangrikste aktuariële aannames op balansstaatdatum

Diskontokoers 9,5 10,0

Verwagte opbrengskoers op fondsbates 9,5 10,0

Toekomstige salarisverhogings 6,5 6,5

Jaarlikse verhoging in gesondheidsorgkoste 7,5 7,5

32. Veranderinge in rekeningkundige beleid en vergelykende syfers

32.1 Rekeningkundige beleid

Die groep se rekeningkundige beleid is op 1 Julie 2004 verander om in ooreenstemming te wees met die nuwe

Suid-Afrikaanse Standpunt oor Algemeen Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk (AARP) wat handel oor

“Besigheidsamevoegings” (RE 140/IFRS 3) en die gewysigde standpunte wat handel oor “Ontasbare Bates”

(RE 129/IAS 38) en “Waardedaling van Bates” (RE 128/IAS 36). Die verandering is soos volg:

Amortisasie van klandisiewaarde

Die gesamentlike uitwerking van hierdie nuwe standpunte is dat die amortisasie van klandisiewaarde met ingang

van 1 Julie 2004 gestaak is en dat dit jaarliks beoordeel word vir waardedalings.

Vergelykende syfers vir die jaar geëindig 30 Junie 2004 is nie hersaamgestel nie.

Die uitwerking van hierdie verandering in die rekeningkundige beleid is soos volg:

2005

Toename/(Afname) R’000

Inkomstestaat

Amortisasie van klandisiewaarde (374)

Bedryfswins 374

Belasting –

Netto wins toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers 374

Wesensverdienste 374

Toeskryfbare verdienste per aandeel (sent) 0,2

Wesensverdienste per aandeel (sent) 0,2

Balansstaat

Ontasbare bates 374

Kontantvloeistaat

Bedryfswins 374

Nie-kontantvloei-items (374)

DISTELL JAARVERSLAG 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!