03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

skree

beweeg agteruit

kom terug

bekoor

Mnr Mosoma lig die tentflap met een hand op, en Vusi lig met die flits in die tent in. Die drie kinders

kom ’n bietjie nader, maar hulle sorg dat hulle op ’n veilige afstand van die tent bly.

“Ja, dis soos ek gedink het,” mompel mnr Mosoma terwyl hy na die kinders draai. “’n Veldlikkewaan.

Maar hoe het hy hier ingekom? Het ek nie gesê julle moet die tentvloer aan die sykante vasmaak nie?”

Vusi kyk na sy tekkies en die ander twee kyk met ’n skouerophaling na mekaar. Vusi besluit dit is tyd

om die onderwerp te verander. “Wat is ’n veldlikkewaan, Pa? Kan hy byt of spoeg?”

Bongi is gefassineer deur die voorkoms van die reuseakkedis. In die flits se lig bestaan wit blokkies in

’n blink patroon op sy skubberige swart vel uit. Hy het lang, swart naels aan al vier beplooide pote. Sy

wip toe die dier ’n harde sisgeluid maak.

“Wees versigtig, kinders, dit is ’n nare gedierte hierdie. As hy jou byt, sal ons daardie kake met ’n koevoet

moet oopbeur,” sê mnr Mosoma.

“Jek!” brom Morné terwyl hy uit die ligkring retireer.

Ons skryf

onaangenaam

Lees die storie weer en kry sinonieme vir die volgende woorde.

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!