03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jaar Wat gebeur het

1973

1987

1991

1997

2004

2008

Ons skryf

Die tabel hieronder is ’n opsomming van dr Obert Moguvhe se lewe. Voltooi die

ontbrekende inligting. Gaan terug en lees weer sy outobiografie as jy nie al die

besonderhede kan onthou nie. Jy sal dalk die aantal jare wat nie in die storie

gegee word nie, moet uitwerk.

Watter spesiale boodskap het Obert vir alle jongmense?

Ons skryf

’n Outobiografie is ’n storie wat

iemand oor sy/haar eie lewe skryf. ’n

Biografie word deur iemand anders

geskryf. Hierdie outobiografie is

deur Obert self geskryf.

Wat is Braille?

Braille is ’n stelsel wat deur blinde mense gebruik word om te kan lees en skryf deur

hul vingers te gebruik. Elke letter van die alfabet word verteenwoordig deur ’n patroon

van opgehewe kolletjies wat hulle met hul vingerpunte kan voel en herken.

Die tabel hieronder wys jou hoe die Braille-alfabet lyk.

A B C D E F G H I

J K L M N O P Q R

S T U V W X Y Z

Skryf nou jou naam in Braille. Plaas die letters van jou naam in die onderste ry en die kolletjies vir elke letter in

die boonste ry.

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!