03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 4 – Week 6

117

106

Ons doen

Werk met woorde

Datum:

Lees die sinne wat die veldlikkewaan beskryf. Probeer dan ’n prentjie teken wat

by elke sin pas.

Hy lyk soos ’n reuseakkedis met kort bene

en ’n sterk stert. Hy het ’n gevurkte tong en

is grys-bruin.

Hy woon in grasveld of oop bosveld

en kan boomklim.

In wildparke bring veldlikkewane

die winter dikwels in die plafon

van ’n chalet of hut deur.

Die veldlikkewaan eet eiers, voëls, insekte,

slakke en klein soogdiere.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!