03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons skryf

Waar was Charl toe die storie begin?

A in die gemeenskapstuin

B by die skool

C in die straat

D in hulle huis

Beantwoord die vraag deur die regte

boksie te merk.

Waarmee was Charl besig toe die storie begin?

Ons skryf Skryf twee simpel goed neer wat Charl gedoen het toe hy probeer sokker

speel het.

Wat was Jan se planne vir die skoolvakansie?

Hoe het Charl oor tuinmaak gevoel nadat hy met Jan gepraat het?

In die storie staan Charl het “huis toe geslenter.”

Wat vertel dit jou oor hoe Charl gevoel het?

A Hy wou dans.

B Hy was treurig.

C Hy was senuweeagtig.

D Hy wou in die tuin gaan werk.

My woordeboek

Nuwe woorde

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!