03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 3 – Week 8

94

60

Kom ons skryf ’n resensie oor ’n goeie boek

Ons skryf

Titel van die boek

Outeur

Intrige

Wat gebeur in die storie?

Agtergrond

Waar en wanneer vind die storie plaas?

Karakters

Wie is die mense in die storie?

Tema

Waaroor handel die storie? Wat is die

boodskap van die storie?

Verteller

Wie vertel die storie?

Waarvan ek gehou het

Wat was die beste deel van die storie?

Aanbeveling

Waarom sou jy die boek vir ’n maat

aanbeveel?

Ons skryf

loos

sonder enige

Datum:

Voltooi die tabel hieronder met inligting oor 'n boek wat jy gelees en geniet het.

Oorreed jou maats om die boek te lees.

Vorm nuwe woorde deur die agtervoegsels hieronder

by te voeg.

waarts

in die rigting van

ig

manier

lik

vol van

vol

baie van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!