03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 4 – Week 6

120

112

Ons skryf

Ons skryf

Ons erfenis

Datum:

Bespreek hierdie vrae met jou maat en skryf dan die antwoorde in die ruimtes wat

voorsien is.

Wat is ’n erfenisgebied?

Hoekom is die Wieg van die Mensdom so belangrik vir ons as Suid-Afrikaners?

Lees weer ’n keer die koerantartikel oor Matthew Berger en die internetverslag oor die

Wieg van die Mensdom, en maak dan ’n plakkaat om die Wieg van die Mensdom as

Wêrelderfenisgebied te adverteer.

Jou plakkaat behoort mense lus te maak om die Wieg van die Mensdom te besoek. Gebruik dus oorredende

woorde en prentjies.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!