03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 3 – Week 8

96

64

Ons doen

Die lelike eendjie

Datum:

Lees die storie en vul dan die leë spraakborrels in om te wys wat elke karakter sê.

Moeder Eend woon met haar gesin op ’n plaas. Moeder

Eend sit op sewe eiers en wag dat hulle uitbroei. Eendag

begin die eiers een vir een oop te kraak – almal behalwe

een baie groot, gespikkelde eier.

Moeder Eend neem al haar baba-eendjies plaas toe

om in die dam te swem. Die diere is naar met die

lelike eendjie. Hulle lag vir hom en maak ongeskikte

aanmerkings oor hom.

Uiteindelik kraak die laaste eier oop. Die laaste

baba-eendjie spring uit. Dis ’n baie lelike eendjie.

Een nag besluit die lelike eendjie om weg te loop.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!