03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 4 – Week 6

119

110

Mev Ples en Little Foot

Ons woon op ’n planeet wat gedurig besig is om te verander. Partykeer word die veranderinge deur natuurlike

kragte soos aardbewings en die beweging van die oseane veroorsaak. Maar soms word die skade deur mense

aangerig deur die besoedeling van riviere en oseane en die vernietiging van die reënwoude. Al hierdie

veranderinge veroorsaak dat ons iets verloor wat jou kinders dalk nooit sal sien nie, soos die reënwoude of

koninklike diere soos die Bengaalse tier, wat byna uitgesterf het. Ons moet ons erfenis vir toekomstige generasies

bewaar – vir jou kinders en kleinkinders.

+ http://en.workbookpedia.org.work.sterkfontein

Yahoo! Google Maps YouTube Wikipedia News (585) Popular

Tel: +1-615-668-5422 E-pos ons

workbookpedia

Vinnige skakels Ander erfenisgebiede Wat is ’n erfenisgebied? Die mensdom het sy oorsprong in Suid-Afrika Robbeneiland is ook ’n erfenisgebied

Wat is ’n erfenisgebied?

Waarom is hierdie gebied belangrik?

Datum:

Die Verenigde Nasies se Organisasie vir

Wetenskap en Kultuur (UNESCO) vra dat

regerings hulle moet laat weet watter gebiede

in hulle lande belangrik is, sodat die gebiede

bewaar kan word. Dan evalueer UNESCO

die gebiede en indien die areas belangrik

genoeg is, verklaar hulle die gebiede tot

Wêrelderfenisgebiede. Suid-Afrika het agt

Wêrelderfenisgebiede, waarvan Robbeneiland

een is. Nog ’n belangrike gebied is die Wieg

van die Mensdom, wat wetenskaplikes as die

oorsprong van die mens beskou.

Daar is in ’n grot wat aan Gauteng en Noordwes grens, naby

Krugersdorp, fossiele ontdek. Daar word geglo dat hierdie

geraamtes behoort het aan party van die vroegste ampermense wat

op die aarde geleef het.

Hoe is die fossiele ontdek?

Wetenskaplikes het in 1890 begin om die oorblyfsels van

prehistoriese liggame op te grawe toe goudmyners berig het dat

hulle baie fossiele ondergronds gekry het. Die wetenskaplikes het

die fossiele van ampermense se skelette gevind wat die aarde miljoene jare gelede bewandel het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!