03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 3 – Week 4

77

26

Ons skryf

Liewe Dagboek

’n Brief aan ’n maat

Skryf denkbeeldige dagboekinskrywings wat

by elkeen van hierdie prentjies pas. Jy moet

jou verbeel jy is die persoon in die prentjie

en moet sê wat gebeur het. Ons het elkeen

van die inskrywings vir jou begin.

Vandag het ’n monster in die biblioteek ingekom

en die boeke begin eet. Ek was baie dapper en ek het …

Liewe Dagboek

Toe ek vanoggend wakker word, was ek oortrek

van kolletjies. Omdat ek gedink het ek het

waterpokkies, het ek …

Datum:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!