03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons skryf

Skryf hierdie sinne in die passiewe vorm. Ons

het vir jou die begin van elke sin geskryf.

Die venst er is _______________________________

deur die meisie gebreek.

Die meisie _______________________________

Die seun _________________________________

’n Sin is in die aktiewe

vorm as die onderwerp van

die sin die aksie uitvoer.

Byvoorbeeld: Die hond

kou die been. ’n Sin is in

die passiewe vorm indien

die onderwerp van die

sin die aksie ondergaan.

Byvoorbeeld: Die been word

deur die hond gekou.

Die beer is ____________________________

Die bal _________________________________

Die posman ____________________________

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!