03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 4 – Week 7

123

118

Ons verstaan

1 Waaroor handel die artikel hoofsaaklik? 2 Wat is een rede waarom die ruimtemanne die

A Hoekom ruimtewandelaars in pare werk

ruimtetuig verlaat?

B Hoe ’n ruimtetuig lyk

A Om herstelwerk te doen

C Hoekom ruimtemanne ruimtemissies

B Om ’n beter uitsig op die aarde te hê

onderneem

C Om afgekoel te bly

D Hoe dit is om in die ruimte te werk

D Vir ’n avontuur

3 Hoekom verlaat ruimtewandelaars die tuig

altyd in pare?

A Sodat hulle mekaar kan help

B Sodat hulle langer buite kan bly

C Sodat hulle nie sal wegdryf nie

D Sodat hulle meer pret kan hê

5 Wat voorkom dat die ruimtewandelaars

wegsweef van die tuig af wanneer hulle buite

die tuig is?

A Batterypakke

B Ruimtestewels

C Dun drade

D Handevashou

Datum:

4 Hoe help die rubberbuise onder hul

ruimtepakke hulle?

A Dit hou hulle aan die tuig vasgebind

B Dit voorsien hulle van suurstof

C Dit hou hulle koel

D Dit help hulle om met mekaar te kan praat

6 Nommer die verskillende dele van die

ruimtepakke in die volgorde waarin die

ruimtewandelaars dit aantrek. Nommer hulle

van 1 tot 4.

Boonste helfte van die pak

Helm

Onderste helfte

Elastiese onderklere

Wat is volgens die artikel die hoofverskil tussen om in die ruimtetuig te wees en om op aarde te wees?

Hoekom moet ruimtemanne ruimtepakke dra wanneer hulle buite die ruimtetuig is?

Verskaf twee redes volgens die artikel.

Waarom het die ruimtemanne etlike ure nodig om gereed te maak om die ruimtetuig te verlaat?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!