03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons skryf

Ons doen

Nou gaan jy die plakkaat gebruik om die teks vir jou eie TV-advertensie te skryf!

Begin deur te besluit hoe jy aksie in jou advertensie gaan gebruik.

Gaan jy een of meer persone gebruik?

Breek die advertensie nou in vier tonele op.

Teken of plak ’n prent in om elke toneel te illustreer.

Skryf teks wat presies wys wat elkeen gaan sê.

Wanneer jy die hele teks vir jou TV-advertensie geskryf het, kry die lede van jou

groep om dit op te voer om te wys hoe dit op TV gaan lyk.

Skryf dit op rofwerkpapier

voordat jy dit in jou

boek skryf.

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!