03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 4 – Week 5

115

102

Ons skryf

Ons skryf

’n Veldavontuur

Datum:

Lees die storie oor die veldlikkewaan weer en bespreek hierdie vrae met jou maat.

Vul die antwoorde dan in die ruimtes hieronder in.

1ste

In watter volgorde loop die kinders na die tent toe?

2de 3de

Dink jy Vusi het al ooit ’n veldlikkewaan gesien? Waarom sê jy so?

Waarom bots Vusi met Bongi?

Is mnr Mosoma bang vir reptiele? Gee redes vir jou antwoord.

Hoe weet ons die kinders is bang vir reptiele?

Hoe het die likkewaan in die tent ingekom?

Ons wil dikwels die oorsaak of gevolg van iets beskryf. Om dit te doen, gebruik ons

omdat of daarom. Verbind die sin in die groen kolom met die oorsaak of gevolg in

die blou kolom.

Die likkewaan het in die tent ingekom. Hy wou ’n flits gaan haal.

Die likkewaan het gevoel die

kinders keer hom vas.

Hy het met Bongi gebots.

Mnr Mosoma het na die jeep gegaan. Hy dink hy kyk na ’n slang.

Vusi het ’n tree agteruit gegee. Die kinders het nie die tentvloer vasgemaak nie.

Vusi het nog nooit ’n likkewaan gesien nie.

Hy het gesis en sy tong het by sy mond

in- en uitgeflits.

Gebruik omdat of daarom om die sinne te verbind en skryf hulle in die tabel hieronder.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!