03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HABITAT: Suid-Afrikaanse renosters verkies grasvelde waar

daar nie te veel bome groei nie.

DIEET: Die renoster is ’n herbivoor. Hy eet gras, jong plante en

blare. Hy het nie tande voorin sy bek nie. In die plek daarvan

gebruik hy sy sterk voorkiestande en kiestande om die plantevoedsel fyn te maak.

DRATYD EN GEBOORTE : Die koei gee aan ’n enkele kalf

geboorte na ’n dratyd van 15 maande. Die kalf bly by

haar ma tot die volgende kalf se geboorte, ’n tydperk van

omtrent twee jaar. Babarenosters drink ’n jaar lank melk,

maar kan al na hulle eerste week gras eet. Renosterkoeie

kan elke 2,5 tot 4 jaar ’n kalf kry.

GEDRAG: Renosters lewe gewoonlik alleen. In dieretuine

word hulle in aparte hokke gehou. Renosters is snags en

soggens meer aktief as gedurende die res van die dag. Wanneer ’n kalf deur ’n roofdier bedreig

word, hardloop die koei in ’n kring om die kalf om haar te beskerm.

Renosters gebruik hulle horings nie net in gevegte oor ’n gebied of oor koeie nie, maar

ook om hulleself teen leeus, luiperds en hiënas te beskerm. Renosters kan ’n spoed

van 60 km per uur haal wanneer hulle hardloop. Hulle storm as hulle ’n reuk optel

waarvan hulle nie hou nie.

ROOFDIERE: Jong renosters kan deur leeus, krokodille en wildehonde aangeval

word, maar volwasse renosters is min diere se prooi, afgesien van mense.

Omdat renosters elke dag die watergate besoek, is dit maklik vir jagters om

hulle te skiet terwyl hulle water drink.

NUT VIR MENSE: Renosters is een van die Vyf Grotes onder die wilde diere en

speel dus ’n belangrike rol in die lok van toeriste na lande soos Suid-Afrika.

Ongelukkig word hulle gejag vir hulle horings. Omdat daar net ongeveer

17 500 witrenosters en omtrent 4 200 swartrenosters oor is, noem ons hulle

’n bedreigde spesie.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!