03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

11 Maart 2011

Ons lees

’n Massiewe

aardbewing het die

noordooste van Japan

getref en ’n kragtige

tsoenami veroorsaak.

’n Sterk aardbewing

met ’n omvang van 8.9

het Japan om 05:46 op

Vrydagoggend,

11 Maart 2011 in

Tokio getref.

Die groot aardbewing

het ’n kragtige tsoenami ontketen wat skepe teen die

strand verpletter het en motors deur die strate van

kusdorpe gespoel het. Die aardbewing het geboue en

paaie verwoes en hewige brande in die omliggende

gebiede laat uitbreek. Daar word verwag dat die dodetal

in die ramp duisende sal tel.

Daar was naskokke in die gebied sedert die aardbewing

Ons skryf Beantwoord hierdie vrae oor

die oorsake van aardbewings

en oor die 2011-aardbewing

in Japan.

Ons skryf

Wanneer het die aardbewing Japan getref?

Hoe weet ons dit was ’n baie groot aardbewing?

Noem twee dinge.

Hoe ver van die episentrum is daar naskokke

(trillings) gevoel?

JAPAN GETREF DEUR ’N

AARDBEWING VAN 8.9

vanoggend gebeur het, insluitende ’n trilling wat tot in

Beijing gevoel is, byna 2 400 myl van die episentrum

– die plek op die aardoppervlak direk bokant die

aardbewing. Daar word beweer dat dit die sterkste

aardbewing was wat Japan nog ooit getref het.

Wat het gebeur – waar en wanneer?

Wat is ’n aardbewing?

Hoe is mense geraak?

Skryf ’n kort verslag oor wat gebeur

het. Gebruik die koerantberig

en die inligting wat ons jou oor

aardbewings gegee het om jou met

jou skryfwerk te help.

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!