03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Onderstreep nou die persoonlike voornaamwoorde en die wederkerende

voornaamwoorde in die volgende sinne.

Jy moenie jouself seermaak nie, hoor.

Sy kan haarself aantrek noudat sy vier jaar oud is.

Hy het homself beseer toe hy gestruikel het.

Ek het myself geleer om hard te werk.

Ons skryf

Vul die wederkerende voornaamwoorde in hierdie sinne in.

Gebruik die tabel om jou te help.

Hy was trots op _______________________________ in sy pa se afgesnyde broek.

Hulle vermaan ____________________________ om nie te opgewonde te raak nie.

Ons het ___________________________ goed gesmeer teen muskiete by die kamp.

Jy moet na ____________________________ omsien sodat jy veilig kan wees.

Ons skryf

Môre sal ek/het ek dorp toe gaan.

Môre sal ek/het ek my kos eet.

Hierdie sinne is in die verlede, teenwoordige en toekomende tyd

geskryf. Omkring die regte werkwoord in elkeen.

Die seuns is/was by die skool op die oomblik.

Gister het die hond in die tuin grawe/gegrawe.

Verlede maand gaan dit reën/het dit gereën in die Karoo.

Toe Nelson Mandela jonk was, het hy ’n afgesnyde broek skool toe dra/gedra.

Wanneer ek die skool verlaat, gaan/het ek ’n onderwyser word.

Sal jy ’n brief aan my onderwyser geskryf/skryf?

My woordeboek

9

Nuwe woorde

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!