03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Party mense sê donkies is hardkoppig, maar dit is omdat

hulle gaan staan en dink oor wat vir hulle goed is. Hulle hou

byvoorbeeld nie daarvan om deur water te loop nie, en wanneer

hulle skrik, gaan staan hulle stil. Maar dit is waar dat

dit onmoontlik is om ’n donkie sover te kry om iets te doen

wat hy nie wil doen nie.

My woordeboek

Ander mense sê weer donkies is saggeaard en geduldig. Hulle is lief vir kinders

en help mense met gestremdhede om beter te voel. Party boere gebruik

donkies om hul diere teen roofdiere te beskerm. Donkies het baie skerp hoewe

waarmee hulle ’n jakkals of wildehond aanval as die roofdier een van die

kudde wat die donkie oppas, probeer doodmaak.

Merries is tussen 11 en 14 maande lank dragtig. Wanneer hulle geboorte

moet gee, raak hulle rusteloos. Hulle gaan herhaaldelik lê en staan weer op.

Die merrie voed die vul vier tot ses maande lank, maar vandat hy twee tot vier

weke oud is, begin hy aan sy ma se kos knibbel.

Nuwe woorde

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!