03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 4 – Week 2

103

78

Ons praat

Die skryf van ’n storie

Kyk weer na die storie en gesels oor hierdie vrae:

Wie is die hoofkarakters?

Waar speel die storie hom af? Beskryf die milieu.

Wat is die probleem?

Watter dinge gebeur daarin?

Ons skryf Beplan nou om jou eie storie te skryf.

Datum:

Wie is die karakters? Waar vind jou storie plaas?

Waaroor handel die storie? (Wat is die situasie of probleem?)

Watter gebeure vind plaas?

Hoe eindig die storie? Is die probleem opgelos?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!