03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 4 – Week 7

124

120

My reis in die ruimte

Verbeel jou jy was op die ruimtetuig waarvan jy die ander dag gelees het. Jy gaan ’n

Ons praat

storie skryf oor hoe dit in die ruimte is en wat tydens ’n ruimtewandeling gebeur. Jy sal

die hoofkarakter in die storie wees.

Gesels met jou groep en vul alles oor jou ervaring op die storiekaart hieronder in. Beskryf wat jy gesien het en

hoe jy gevoel het. Vertel wie saam met jou was. Beskryf ’n gebeurtenis wat op die reis plaasgevind het.

Ons skryf

Beplan nou jou eie storie. Skryf jou antwoorde op hierdie vrae neer.

Hoekom was jy op die ruimtetuig?

Wat het op die reis gebeur?

Hoe het jy gevoel?

Hoe het dit geëindig?

Datum:

Wie was saam met jou?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!