03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 3 – Week 1

67

6

Kom ons kyk na taal

Vul die regte vorm van die werkwoorde in die kolomme in.

Verlede Hede Toekoms

het geëet sal eet

het gery

het gewas

het gespit

het gekoop

het vertel

Onderstreep die voegwoorde in hierdie sinne.

en

Werk met

woorde

of

Ek hou van roomys en lekkers.

Wil jy roomys of lekkers hê?

Ek hou van roomys, maar nie van lekkers nie.

Datum:

sing sal sing

skryf

begin

maar

Ek eet nie lekkers nie, want ek wil nie slegte tande hê nie.

Alhoewel ek my nuwe skool geniet het, het ek na my ma verlang.

want

alhoewel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!