03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 3 – Week 6

87

46

Aan: anna@school.co; dan@school.com

Van: kin@library.com 13 Maart 2012 11:56

Liewe Anna en Dan

Ek veronderstel jy het die nuus gelees oor die geweldige aardbewing in Japan. Ek het by my neef in Suid-Japan kom

woon en ek sal hier bly tot die situasie tuis in Tokio verbeter. Alhoewel ek bly was om ver van die episentrum af weg te

kom, mis ek my gesin en my maats by die Internasionale Laerskool wat ek bywoon.

park waar ons op die rondomtalie en swaaie kan speel. As dit net nie so koud was nie!

Tussen ons speeltye bestee ek tyd aan my gunstelingstokperdjies – lees en rekenaarspeletjies. Ek lees nou die

Oerwoudboek en ek wens ek kon in Afrika woon. Ek is amper halfpad deur die boek.

Jou maat

Kin Hosh

By wie kuier Kin?

Waarom het hy soontoe gegaan?

Op watter datum het hy die brief geskryf?

Naam

Ouderdom

Graad

Skool

Ons skryf

Ons skryf

Stokperdjies

Ons lees

’n E-posbrief van ’n maat

Datum:

Lees die brief vinnig deur om inligting oor Kin in te samel en vul dan hierdie

kaart vir hom in.

Stuur

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!