03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons praat

Ons skryf

Fase van sy lewe of

ouderdom

Watter belangrike gebeure word gemeld?

Stel nou ’n tabel op van die opeenvolgende gebeure in jou eie lewe so ver terug as wat jy kan onthou.

Fase van jou lewe of

ouderdom

Gebore in

Beskryf Nelson Mandela se kinderlewe voordat sy pa

oorlede is.

Hoe het sy lewe verander na sy pa se dood?

Wat weet jy omtrent die drie verskillende skole wat in

die storie gemeld word?

Voltooi die tabel hieronder deur die verskillende gebeure in die

verskillende fases van Nelson Mandela se lewe neer te skryf.

Wat het gedurende elke fase in jou lewe gebeur?

Kies een van die fases in jou lewe en skryf ’n dagboekinskrywing vir een van die dae gedurende daardie fase.

Liewe Dagboek Datum:

My woordeboek

Nuwe woorde

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!