03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maak nou een sin van twee deur dit aan mekaar te las met behulp van voegwoorde.

Kies uit die woorde in die blokkies.

maar

alhoewel

Die seuns kan sokker speel. Hulle kan krieket speel.

of

Ek hou van lekkers. Ek hou nie van koek nie.

Ek leer hard. Ek wil my eksamen deurkom.

Ek hou van reën. Ek hou nie van hael nie.

Ek was gelukkig by my oom se huis. Ek het na my ma verlang.

Ek het van my nuwe skool gehou. Ek moes hard werk om in te haal.

Onderstreep die selfstandige naamwoorde

(noemwoorde) en omkring elkeen van die werkwoorde

(doenwoorde) in elkeen van hierdie sinne.

Jan hou van honde.

Marie stap skool toe.

Sipho speel sokker.

Jabu ry op sy fiets.

Die hond eet ’n been.

en

omdat

want

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!