03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kwartaal 4 – Week 3

107

86

1

3

Ons skryf

Ons doen

Voer jou eie onderhoud

Datum:

Vandag is jy ’n radio-omroeper. Dink met wie jy ’n onderhoud wil voer. Vul die

persoon se naam in die blokkie in die middel van die spinnekopdiagram in.

Dink nou oor die vier belangrikste vrae wat jy oor sy of haar lewe en loopbaan

wil vra. Vul hulle op hierdie geheuekaart in.

My vier belangrikste vrae vir

Indien moontlik kan jy nou ’n werklike onderhoud voer met die persoon wat jy gekies het,

en kan jy aan hom of haar jou vier vrae stel. Indien dit nie moontlik is nie, vra ’n maat om

voor te gee om daardie persoon te wees, en doen dan ’n rolspel van die onderhoud.

2

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!