03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kwartaal 4 – Week 2

102

76

Ons lees

Charl soek verder

’n Paar weke later sien Charl ’n pamflet wat jongmense uitnooi om

by ’n nuwe sanggroep aan te sluit. Wat dink jy het hy gedoen? Hy

het gaan uitvind of hy goed genoeg is. Maar terwyl hy sing, begin

sy stem te kraak en te piep. Een van die beoordelaars trek ’n skewe

gesig, en toe weet Charl hy sal nie gekies word nie.

Charl het huis toe geslof en tuin toe gegaan. “Al my maats het

spesiale talente,” dink hy. “Ek wens ek het iets gehad waarin ek

regtig uitblink.”

Charl het die res van die skoolvakansie aanhou soek na sy talent,

en elke keer het hy met hangskouers teruggestap huis toe en ’n

ruk in sy tuin gewerk.

Ons skryf

Waaroor het Charl in die pamflet gelees?

A ’n Sokkerwedstryd

B ’n Tuinmaakgroep

C ’n Somerkonsert

D ’n Sanggroep

Waarom het die beoordelaar ’n skewe gesig getrek?

Wat het Charl gedoen nadat hy elke nuwe aktiwiteit probeer het?

Ons lees

Toe die vakansie amper verby was, sien Charl sy maats, Dingani en Jan, weer.

“Hoe het dit met die groot sokkertoernooi gegaan?” vra hy vir Dingani.

“Ons het gewen!” antwoord Dingani.

Datum:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!