03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons skryf

maar

dus

Verbind hierdie pare eenvoudige

sinne deur een van die

voegwoorde te gebruik wat ons

verskaf. Die nuwe sinne word

komplekse sinne genoem.

Ons wou sokker speel. Die reën het ons plan bederf.

’n Eenvoudige sin het

net een onderwerp

en een werkwoord.

’n Komplekse sin

het meer as een

werkwoord en

kan meer as een

onderwerp hê.

Anna het my gevra om haar met haar huiswerk te help. Ek het haar gehelp.

Ons het ons sambrele gebruik. Dit het gereën.

Anna het laat gekom. Bongi het met haar fiets gekom.

Herskryf elkeen van hierdie sinne in die passiewe vorm.

Ons het elkeen vir jou begin.

Die seun het die bal geskop.

Die bal is

Die meisie het die appel geëet.

Die appel

Die hond het die man gebyt.

Die man

en

omdat

My woordeboek

Nuwe woorde

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!