03.05.2013 Views

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

AFRIKAANS HUISTAAL - RUconnected

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Watter woorde word gebruik om jou te oorreed om die produkte te koop?

Hoe verskil die klanke in die motoradvertensie van dié in die popadvertensie?

Hoekom dink jy word dit gebruik?

Wat is die agtergrond vir die motoradvertensie?

Ons praat

Bespreek elkeen van die produkte in die tabel met ’n maat.

Besluit of mense die produk nodig het of net geniet.

Sal eienaarskap van die produk iets oor hulle sê?

Hoe kan jy mense oortuig dat hulle die produk graag wil hê, of om meer

daarvan te koop, of om jou spesifieke produk te koop?

Skryf ’n slagspreuk of boodskap vir elke produk.

Ons skryf

Tandepasta Rekenaarspeletjie

Selfoon Pizza

My woordeboek

55

Nuwe woorde

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!