02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die politieke elites van die gevestigde liberale

demokrasieë verkiesings in klugte verander, hoe meer

herleef die politieke lewe in die vorm van die

Maatskaplike Wêreldforum, die “nee” vir ’n

korporatiewe Europa en die groter outonomie vir

plaaslike gemeenskappe. Hoe erger die energiekrisis

word, hoe vindingryker word daar gedink oor skoner

energie, energiebesparing en die herstel van die

omgewing. Hoe groter die neokonserwatiewe

geweldpleging in die Midde-Ooste en elders in die

naam van demokrasie word, hoe groter word die

internasionale solidariteit met die gewone mense van

die Midde-Ooste, vanaf Israel tot Palestina, vanaf

Afghanistan tot Sirië.

Die potensiaal vir globale selfvernietiging en

politieke magsmisbruik is vandag groter as ooit. Maar

so ook die potensiaal vir deelname, verbeelding en

verandering. Want een ding is seker: daar is nie meer

’n buitekant waar ’n mens eenkant kan staan nie – om

nie deel te neem nie, is om reeds toe te gee aan die nag

wat nie hoef te wees nie.

(1) In Engels as “The Spirit of Terrorism” te lese by

http://www.egs.edu/faculty/baudrillard/baudrillard-the-spiritof-terrorism.html

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!