02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

diskriminasie, haat en rassegeweld te regverdig en aan

te moedig” (10). Dieselfde kenmerke geld by ander

klein groeperinkies wat egter nie ontbind is nie, in die

besonder die Joodse beskermingsliga, wat verbied is in

die VSA, Kanada en, in die vorm van die Kach-party,

in Israel. Nietemin tel ’n mens nie eens meer die dade

van geweld wat hulle, soos ook Betar, al gepleeg het

teen kampvegters vir ’n regverdige vrede tussen Israel

en Palestina nie, tot selfs in die howe (11). Het iemand

al hierdie teenstrydigheid uitgewys?

´n Laaste verontrustende feit. Kort na die

beweging om protes te maak teen die Franse “Kontrak

teen armoede en uitsluiting” (Contrat précarité

exclusion oftewel CPE), begin die koerant L’Humanité

’n petisie vir amnestie vir betogers wat “voor die voet”

deur die howe veroordeel is – en aan wie die president

uiteindelik nie op 14 Julie grasie verleen het nie.

Waarom het niemand ’n soortgelyke inisiatief op tou

gesit ter verdediging van die honderde jeugdiges wat

laas winter onregverdig veroordeel is tydens die

opstande in die voorstede nie?

’n Suiwer ideologiese debat, sou ’n mens kon

sê. Maar dit is nie waar nie: die onwrikbare afwysing

van “dubbele standaarde” is onder meer bepalend vir

enige vreedsame oplossing van die Israelies-Arabiese

konflik. Benewens ander motiewe vir hulle aggressie,

voer die Israeliese leiers aan dat hulle wil vergoed vir

Beiroet se onvermoë om die VN Veiligheidsraad se

resolusie 1559 toe te pas. Verheug oor hierdie

verklaring, is die internasionale gemeenskap versigtig

om nie sy verbasing te wys nie: dit is wel die eerste

keer dat Tel Aviv blyke daarvan gee dat hy die VN se

resolusies wil respekteer.

Indien Israel uiteindelik van plan is om dié

van die Veiligheidsraad, of selfs die Algemene

Vergadering (12), toe te pas, lê daar vir hom baie werk

voor. Resolusie 181 van 29 November 1947 besluit op

die “verdeling” van Palestina in twee state, een Joods,

die ander Arabies. Resolusie 191 van 11 Desember

1948 bepaal die “reg op terugkeer” van vlugtelinge.

242, op 22 November 1967, vra die “onttrekking van

Israel se gewapende magte uit die besette gebiede” in

ruil vir erkenning van “sy reg om in vrede te leef binne

veilige, erkende grense”. Resolusie 3226, op 22

November 1974, meld duidelik “die Palestynse volk se

reg op soewereiniteit en nasionale onafhanklikheid”,

ens.

En dan moet hy veral nie die drie mees

onlangses vergeet nie. Dié van die Veiligheidsraad

(1397) wat op 12 Maart 2002, vir die eerste keer sedert

1947, ’n visie herbevestig “waar twee state, Israel en

Palestina, naas mekaar binne veilige, erkende grense

leef”. Dié van die Algemene Vergadering (A/RES/ES-

10/15) wat op 20 Julie 2004 die Internasionale Hof in

Den Haag se uitspraak onderskryf waarin die afbreek

van die muur op die Wesoewer gelas word. En

natuurlik resolusie 1701, waarmee die Veiligheidsraad

– teoreties gesproke – op 11 Augustus vanjaar die

oorlog van die Noordelike somer van 2006 op ’n einde

verklaar ...

(1) Al hierdie syfers is op 14 Augustus deur AFP verskaf. Die

Israeliese vereniging Betselem reken dat Julie 2006 die

moorddadigste maand in Palestina was sedert April 2002.

(www.btselem.org/english/firearms/20060803_Civilians_kill

ed_in_Gasa.asp)

(2) In Le Point. Let op die gebruik van die werkwoord

“ontvoer” (“kidnapper” in Frans): die soldate was egter nie

kinders nie, al staan Lévy in vertedering voor hulle

“verwaarloosde” voorkoms wat hom herinner aan “die

uitbundige gestoei van bataljonne jong republikeine” in

Spanje (Le Monde, 27 Julie 2006). Interessant genoeg

gebruik Claude Lanzman dieselfde werkwoord in sy artikel in

Le Monde (3 Augustus 2006).

(3) Le Figaro, 8 Augustus 2006.

(4) Le Figaro, 15 November 1999.

(5) International News Media Center, 31 Julie 2006.

(6) Cf. The New York Times, 25 Julie 2006 en

www.fair.org/index.php?page=2931.

(7) Sien http://hrw.org/reports/2006/lebanon0806/

(8) Lees die verslae van 2001 tot 2006 by: www.commissiondroits-homme.fr/.

(9) Lees onderskeidelik Nonna Mayer, “La France n’est pas

antisémite”, Le Monde, 4 April 2002, en die ondersoek oor

“L’islam en France” geloods deur Artenice Consulting, April

2004.

(10) AFP, 29 Julie 2006.

(11) ’n Opsomming is te vind by:

www.communautarisme.net/Extremisme-pro-israelien-lesprincipaux-faits-imputes_a298.html

(12) Kyk na die webwerf www.un.org/Depts/dpa/qpal/.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!