02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vermoë tot selfstandige aksie belemmer. Daaronder tel

die volgende:

• die aanhoudende stroom van Afrikaner-emigrante;

• ongenoegsame belangstelling van Afrikaners in

openbare sake, omdat dit oënskynlik geen belofte

van sukses inhou nie;

• onrealistiese hunkering na die herstel van die ou

orde en buitensporige en onhaalbare politieke

aansprake en verwagtings;

• ’n invlug in politieke en godsdienstige

ekstremisme;

• ’n poging om onsekerheid te besweer deur die

opsoek van valse sekerhede in buitelandse

strominge, soos aanknoping by die Amerikaanse

neokonserwatisme, wat baie herinner aan sommige

Afrikaners se vroeëre vereenselwiging met die

Britse Ryk of met die nasionaal-sosialisme.

Afrikaners se reaksies en bedrywighede in die

huidige tydsgewrig is egter nie net te bekla nie. Daar is

tewens ’n magdom van (kleiner) aksies deur

organisasies, groepe en individue op ’n veelheid van

terreine. Daarbenewens is daar ook by diegene wat nie

by die een of ander aktiwiteit betrokke is nie – tans nog

die oorgrote meerderheid – ’n behoefte om hulle

energie in sinvolle optrede te stort. Daar is enorme

potensiële energie, maar nie naastenby genoeg

instrumente waarin die beskikbare potensiële energie

doelmatig gekanaliseer kan word nie. Anders gestel,

die meeste Afrikaners wil graag hul energie vir

doelmatige kollektiewe aksie beskikbaar stel, maar

daar heers grootskaalse onduidelikheid oor presies wat

die kollektiewe handelinge moet wees en op welke

doelwitte dit moet mik.

Slotsom

Teen hierdie agtergrond moet ’n manifes in die

besonder:

- Afrikaners se gewenste verhouding met die

regering en met ons swart landgenote op so ’n manier

definieer dat dit die belofte van ’n blywende

ewewigtige en ontspanne modus vivendi inhou.

Daarvolgens moet Afrikaners allermins politieke mag

oor Suid-Afrika begeer, maar nogtans sodanige

konkrete erkenning geniet dat die fisieke, ekonomiese

en kulturele welsyn van Afrikaners permanent

beskerming geniet;

- Voorts moet ’n manifes lewensbeskoulik rigting

gee, wat beteken dat dit die idees waarvolgens

Afrikaners hulleself in ’n geglobaliseerde wêreld en

binne ’n plurale samelewing moet inrig, sal moet

uitspel. Tegelyk moet die manifes sigself uitdruklik

opstel teen die misplaaste reaksie op ons problematiek,

waarna hierbo verwys is;

- Derdens moet dit breë doelwitte stel, wat

Afrikaners, gegewe ons huidige problematiek,

verwesenlik wil sien. Op grond van hierdie breë

doelwitte moet algemene en gefokuste samehang

tussen die baie inkoherente aksies wat daar reeds is,

bewerkstellig word. Gegewe die heldere omskrywing

van doelwitte moet die manifes ook die potensiële

vermoë van die talle welmenende maar tans nog

onaktiewe Afrikaners in daadwerklike energie help

omsit.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!