02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

lang termyn en op planetêre skaal te takel). Die VSA

het hier die totale oppermag, met sy begeerte om ’n

eenpolige wêreldorde af te dwing.

- ekonomies en kommersieel, waar die denkwyses van

globalisering hoogty vier, soos gedefinieer deur die

Wêreldbank, die Internasionale Monetêre Fonds (IMF),

die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) ... Beheer deur

privaat ondernemings en finansiële belange met

toenemende verhandeling, wat die perspektief van ’n

veelpolige wêreld in die vooruitsig stel;

- ekologies en maatskaplik, waar probleme op drie

vlakke opeenhoop: Die omgewing (klimaatsverandering,

kweekhuiseffek, besoedeling, ontbossing,

drinkwater, biodiversiteit). Die noodsaak vir nuwe

internasionale reëls (rakende die stryd teen ’n

onregverdige wêreldorde wat internasionale spanninge

aanvuur, volksverskuiwings, die gebruik van geneties

aangepaste organismes, intellektuele eiendom, genetikanavorsing,

belastingontduiking, moderne misdaad).

En die toekoms van die aarde se bevolkings (Afrika,

pandemies, armoede, digitale gapings, megapole,

hongersnood, opvoeding, werkgeleenthede, natuurlike

rampe). Waar armoede, oproer, rampspoed en wanorde

die swaarste weeg.

Tussen dié drie skaakborde is die raakpunte

wisselvallig. Dikwels ooglopend, soms nie-bestaande,

in party gevalle raaiselagtig.

Benewens hierdie algemene opmerkings kan

enkele omsigtige oorwegings uit die onlangse krisis in

die Midde-Ooste afgelei word.

Eerste oorweging. Hierdie nuwe opvlamming

onderstreep ’n geopolitieke punt: hierdie kruitvatstreek

vorm sedert die Golfoorlog in 1991

onbetwisbaar die middelpunt van die huidige

“wêreldbrandpunt van onrus”. Sedert 1914 tot en met

die einde van die Koue Oorlog lê hierdie brandpunt in

Europa. Voortaan omvat dit ’n geografiese gebied

waarin Islam die oorheersende godsdiens is en waar,

van Pakistan tot Egipte, die meeste hedendaagse

konflikte plaasvind: Kasjmir, Afghanistan, Tsjetsjnië,

Kaukasië, Irak, Libanon, Palestina, Somalië, Darfoer ...

Hierdie gebied is eweneens ’n kookpot van

intense internasionale spanninge: verskille tussen

Pakistan en Indië rakende Kasjmir; dreigemente teen

Iran, wat daarvan verdink word dat hy kernwapens wil

hê; druk van Rusland in Transkaukasië; Turkye se

vrese rakende Irakkese Koerdistan; talle twiste om

beheer oor vars water; afguns veroorsaak deur die

aanwesigheid van die belangrikste brandstofreserwes te

midde van ’n reusedriehoek gevorm deur die Golf, Iran

en die Swart See.

Tweede oorweging. Hoewel Israel onbetwisbaar

die reg het om hom te verdedig, dui die

buitensporige straf waaraan Palestynse en Libanese

burgerlikes onderwerp word, paradoksaal slegs op ’n

soort waansinnige onmag. Om ’n eenvoudige rede, wat

die Amerikaners self begin insien en wat oudpresident

William Clinton soos volg uitgedruk het: “Ons kan nie

al ons vyande doodmaak nie (2).” Israel s’n is legio in

dié streek.

In ’n asimmetriese oorlog is ’n oorweldigende

militêre oorwig geensins ’n waarborg vir oorwinning

nie. Die VSA leer dit weereens uit bitter ondervinding.

“Ek is bevrees dat Irak dalk ons grootste militêre

katastrofe sedert Viëtnam mag raak,” verklaar die

voormalige minister van buitelandse sake, Madeleine

Albright (3).

Om jou toevlug tot ’n buitensporige,

oudmodiese militarisme te neem, bring niemand nader

aan ’n politieke oplossing solank vrede – die enigste

waarborg vir Israel se veiligheid – nie bewerkstellig is

nie. En vrede kom altyd deur onderhandeling met die

vyand.

Derde oorweging. Die mediafront skyn meer

bepalend te wees as ooit. Maar die inligtingkonteks het

van gedaante verwissel. Israel se plundering van

kragsentrales, telefoonverbindings en televisiestasies

(Al-Manar TV in die besonder (4)) om die teenstander

se kommunikasiestelsel doofstom te slaan, het

ondoeltreffend geblyk.

Selfone, miniatuurkameras en blogs van

vegters of ooggetuies sorg voortaan vir bykans oombliklike,

wêreldwye verspreiding van beeldmateriaal

wat die feite aan die kaak stel. Hoe intens hulle ook

mag wees, kan bombardemente nie die skakels van die

Internet, wat ontwerp is om kernvuurbestand te wees,

verwoes nie. Ook hier lyk dit nie of die Israeli’s geleer

het uit die Amerikaners se terugslae in Irak nadat

tonele van Aboe Graib en ander verpletterende

getuienis versprei is nie. En ook nie uit die

verkrummeling van die VSA se beeld in die oë van die

wêreld nie (5).

Vierde oorweging. In hierdie streek vorm

demokrasie, wat Washington oral wil instel (6), ’n

totaal ontoereikende buffer teen die aanvalle van Israel,

self ’n demokratiese staat ... Nadat die Palestyne, die

enigste Arabiese burgers in die Midde-Ooste – naas die

Libanese – wat demokraties gestem het toe hulle

Hamas in Januarie 2006 verkies het, hulle beloftes vir

soetkoek opgeëet het, kyk die Bush-administrasie nou

anderpad en laat toe dat (slegte) demokrate uitgemoor

word en hulle verkose verteenwoordigers in Gasa

gevange geneem word.

Met die oog daarop om “terrorisme te beveg”,

sal die straf wat Gasa en Libanon opgelê is,

ongetwyfeld die teenoorgestelde uitwerking hê. “´n

Operasie wat vyf rebelle doodmaak, is teenproduktief

indien die nagevolge die werwing van vyftig nuwe

rebelle is,” herinner William Pfaff (7). Die vergrype sal

uiteindelik lei tot wat Mao “die see waarin

guerrillavegters swem” genoem het.

Soos in Palestina en Libanon is radikale

Islamisme in die ganse “onrusbrandpunt” aan die

uitbrei. In sy diverse aspekte, en ondanks die

bedenkinge wat dit mag wakker maak, vorm dit die

grootste politieke mag wat gewapende teenstand teen

die VSA se imperiale dominansie bied. In sy

hoedanigheid as Messiaanse ideologie vir wie se sukses

sy kampvegters bereid is om te sterf, neem radikale

Islamisme deels die plek in van dit wat byvoorbeeld in

die 19de en 20ste eeu die anargisme of kommunisme

was. Selfs as dié vergelyking mag skok ...

En waar die politieke geweld afneem (8), soos

in Afganistan, waar die Taliban terug op die toneel en

die NAVO-magte op die verdediging is, in Somalië, in

Irak, in Palestina en in Libanon gaan dit voor die wind

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!