02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Enkele jare later het die Unie van Suid-Afrika in

1910 tot stand gekom – waarvan Smuts die groot

argitek was. Hertzog en Steyn het gesorg dat

“Hollands” saam met Engels as een van die offisiële

tale erken is. Daarmee is die beginsel van amptelike

meertaligheid vir Suid-Afrika gevestig. Terselfdertyd

het die beweging om van Afrikaans ’n kultuurtaal te

maak, van krag tot krag gegaan, en dié beweging is

begin deur die man wat wou emigreer, naamlik Gustav

Preller. Hy is in diens geneem deur De Volksstem, een

van die koerante wat met die ZAR-geld opgerig is

Hulle vier, en tienduisende meer, was burgers

van ’n gemeenskap eerder as verbruikers van ’n vrye

mark. ’n “Elkeen-vir-homself”-mentaliteit sou hulle

met minagting verwerp het. Niemand van hulle het ryk

geword nie, maar hulle het hul gemeenskap help

bemagtig.

Die omstandighede van Afrikaners van ’n eeu

gelede was in baie opsigte moeiliker as vandag. Wat

tans demoraliserend werk, is die ongunstige en steeds

verswakkende demografiese posisie van Afrikaners, en

van Afrikaanstaliges in die algemeen, asook die

demonisering van Afrikaners. Dit maak mense passief

en bang vir stryd.

Wat dieselfde gebly het, is dat die taal sentraal

staan. ’n Mens moet jou afvra of die passiwiteit van

baie Afrikaanstaliges oor die verontagsaming van die

taalbepalings van die Oorgangsgrondwet en later die

Grondwet nie bygedra het tot die groeiende

magswellus van die bewindhebbers nie. Talle

Afrikaners wat beter behoort te geweet het, het soms

die owerheid se kant gekies wanneer “taalstryders” oor

taalkwessies gekla of geprotesteer het.

Een van die positiewe ontwikkelings van die

afgelope jaar of wat is dat taalaktivisme toeneem, dit

wil sê aksies om druk op maghebbers te probeer

uitoefen om ongewenste taalbeleide en taalpraktyke te

verander. Dit sluit in litigasie, drukgroepvorming,

gemeenskapsmobilisering, ondersoeke, mediadekking,

selfs geweld. Tot dusver is Suid-Afrika vry van

laasgenoemde.

’n Paar voorbeelde van aktivisme. Die eerste is

die hofsake wat verskeie Afrikaanse skole gevoer het

teen onderwysdepartemente wat hulle taalbeleid

verander het. ’n Saak wat veral aandag getrek het, was

die hofgeding van die Afrikaanse laerskool Mikro in

Kuilsrivier wat deur die Wes-Kaapse

onderwysdepartement gedwing is om Engelse leerlinge

te aanvaar. Toe die Kaapse hooggeregshof die skool

gelyk gee, het die departement na die appélhof in

Bloemfontein geappelleer, wat ook teen die

departement uitspraak gegee het. Johann Rossouw het

in Die Vrye Afrikaan van Maart 2005 die bedenklike

metodes van die departement uitstekend ontleed.

’n Tweede voorbeeld van taalaktivisme is ’n

ondersoek wat proff. Hermann Giliomee en Lawrence

Schlemmer in opdrag van die Suid-Afrikaanse

Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgevoer het na die

posisie van Afrikaans as voertaal aan die histories

Afrikaanse universiteite. In hul verslag, ’n Vaste plek

vir Afrikaans. Taaluitdagings op die kampus, toon

hulle aan hoe die dubbelmediumbeleid van die

Universiteite van Stellenbosch en Pretoria Afrikaans

nadelig raak. Sommige vakke is prakties verengels.

’n Derde aksie was ’n taaldebat wat in 2005 in

Die Burger gevoer is oor die taalbeleid van

Stellenbosch. Een van die hoogtepunte was die toetrede

van die Afrikaanse skrywers, wat selde as verenigde

front optree. Sowat 150 skrywers het ’n versoek aan

die raad van die Universiteit van Stellenbosch gesteun

om die dubbelmediumbeleid te heroorweeg.

Daar was die afgelope tyd nie alleen taalaksies

nie, maar ook ander bedrywighede. Daaronder is die

pogings van Solidariteit om emigrante na die land terug

te lok en regstellende aksie op ’n minder onregverdige

wyse toe te pas.

Die groter betrokkenheid van Afrikaners by

beleide en praktyke wat hulle raak, is een van die

gesondste ontwikkelings van die afgelope ses jaar.

Ongelukkig is die betrokkenheid steeds maar klein.

Te veel mense dink politiek gaan net oor

verkiesings. In die moderne demokrasie gaan dit

dikwels oor maniere om die mag van die meerderheid

aan bande te lê, en die belange van minderhede te

beskerm of te bevorder.

Daar is Afrikaanse instansies wat finansieel kan

help, soos die Dagbreektrust. Dié kan byvoorbeeld ’n

Afrikaanse publikasie help wat in diens van ’n nuwe

Afrikanerpolitiek staan.

Die regering se kommunikasiehoof, mnr.

Themba Maseko, het onlangs gewys op “’n gaping

tussen die regering en voorheen bevoordeelde

gemeenskappe – hoofsaaklik die wit gemeenskappe. Ek

dink as ’n regering reik ons nie voldoende uit na

daardie gemeenskap nie” (Volksblad, 9 Augustus

2006).

Die gaping word groter. Wat daartoe bydra, is

die maghebbers se onbedwingbare begeerte om alles te

beheer en te reguleer – van sport tot die regsberoep tot

private hospitale, van munisipaliteite tot private

ondernemings. Transformasie met sy menigte wette,

regulasies en voorskrifte, soos die Wet op Breë Swart

Ekonomiese Bemagtiging, bepaal die lot van individue

en ondernemings.

Die bewind het al baie gedoen om Afrikaners te

laat lyk na setlaars wat tydelik in die land is slegs om

geld te maak, en enige tyd kan uitwyk na ’n ander land.

Hul historiese erfenis in die vorm van plekname en

monumente is konstant onder bedreiging, húl verhaal

van hul eie verlede word verwerp en die taal wat hulle

met die ander Afrikaanstaliges deel, word stelselmatig

op alle terreine verdring.

Groter deelname aan politieke aksies is nodig

om te voorkom dat ons tot permanente setlaarstatus

gereduseer word. Ook om die uitwasse van

taalmarginalisering, regstellende aksie, kwotas en

onregverdige transformasiepraktyke te bestry.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!