02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ondersteun nie, en hulle het byvoorbeeld geweier om

die tenkafweertoerusting aan die rebelle te verskaf wat

aan die Libanese Hisbolla gegee is. In Najaf word talle

studiebeurse beskikbaar gestel en boekskenkings

gedoen by die Khamenei-instituut. Die Irannese

satellietkanaal al-Alam het ook omrede sy

professionaliteit ’n groot kykertal onder Sjiïtiese

Irakiërs.

Daar is ander maniere om ’n goeie beeld van

Iran na buite uit te dra: humanitêre aksies en

ekonomiese beleggings. In teenstelling met die

monargieë van die Golf het die Islamitiese Republiek

van Iran sy grense met groot vryheid oopgestel vir

toeriste en pelgrims. Sy betreklike kalmte en

vooruitstrewendheid het hulle baie beïndruk, en ’n veel

toegankliker en gasvryer gesig gebied as wat hulle

verwag het.

Die Irannese strategie berus paradoksaal nie

op ’n getrouheidsrefleks nie, maar op die begrip van ’n

Sjiïtiese bevolking waarvan die diversiteit erken word,

bestaande uit baie verskillende kollektiewe identiteite.

’n Diep maatskaplike skeiding stel die konserwatiewe

Sjiïtiese groepe (die gelowiges van Najaf, die

handelaars van heilige stede, die stede se

middelklasinwoners, en so meer) teenoor die

“rewolusionêre” massas wat Moqtada al-Sadr navolg.

Bowendien het die dorpe van die Suide hul eie

kenmerke en spesifieke probleme. Kout is ’n klein

plattelandse dorpie sonder indrukwekkende

geskiedenis, wat geneig is om weg te draai van die

federale ambisies van die groot Suide. Die heilige stad

van Najaf, onder beheer van Sistani en die OVIRI,

maak weer ander partye afgunstig. In Bassora stel ’n

geveg om die dood – oor die beheer van hulpbronne,

veral dié vanuit die smokkel van olie verkry – die

verskillende “Islamitiese” partye en hul onderskeie

burgermagte teenoor mekaar.

Hoe verder ’n mens van die hoofstad

wegbeweeg, waar die konfrontasies tussen Soenniete

en Sjiïete ’n (skyn-)eenvormingheid van elke kamp

aanmoedig, hoe groter word die moontlikheid van

intersjiïtiese geweld. Terwyl die bevolking van die

Suide oral teleurgestel word deur partye waarvan baie

verwag is, swig die paradigma van heropbou op

streeksvlak voor ’n logika van onmiddellike wins,

kliëntgerigtheid en intimidasie. Dís waarom die

alewige hervorming en inisiatiewe wat in Bagdad

bespreek word, so sinneloos is.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!