FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK
FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK
FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
program. Vanuit die visie vir die toekoms van die

universiteit word daar dan naas die voorleggingstellings

in die besigheidsplan voorsiening gemaak vir

’n stel indikatore wat aan uitsetmikpunte vir die

toekoms gekoppel kan word ten einde die prestasie van

die universiteit op vaste voet te plaas. Soos reeds aan

die begin geredeneer, sou dit op sigself sekerlik nie

onredelik wees om te verwag dat die bestuur van die

finansies van ’n universiteit op ’n vaste voet geplaas

word nie; wat egter wel problematies raak, is die

geleidelike verdwyning uit die agenda van die senaat

en raad van ’n universiteit van belangrike omstrede

sake en kompleksiteite van die werklikheid waarbinne

geleef en geregeer moet word. Geleidelik verander die

bestuurstelsel in ’n vorm van bewaking of dophouding

waardeur mense antwoord op die verwagte gedrag wat

deur die onsigbare meetinstrument ingebou word.

Verhoudinge en gedrag word gereduseer tot dit

waaraan identiteit in die uitnemende universiteite

gemeet en gevestig word. Elkeen moet so vaardig as

moontlik word om sigself voor te stel in die

terminologie van die belangrikste betekenaars

(signifiers) en hulle toekoms in te klee ooreenkomstig

die potensiaal tot uitnemendheid.

Ingebed in die gesprek rondom die proses is

paradoksaal die voorhou van demokratiese idees van

desentralisasie, inspraak en onderhandeling en die

beklemtoning van openbare verantwoordelikheid:

vryheid en outonomie wat gereduseer word tot die

universiteit en die akademikus se plek op die ranglys

van prestasie. Waar die politieke konteks en

magsverhoudinge waarbinne ‘kennis geproduseer’

word, verdoesel word in ’n wetenskaplike stelsel wat

toekomsrisiko’s verminder. Dit word ’n soort

wentelaksie waarin nie alleen akademici gereduseer

word tot handelaars in eie belang nie, maar diegene

sonder geld hul reg ontneem word tot aandeel in die

openbare debatte oor regverdigheid en die verbeelding

van nuwe werklikhede.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 35