02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hollandse taal in die Parlement en op skool te

handhaaf nie. Nee, ons moet hê: ’n Afrikanerbond

waarin alle Afrikaners hulle sal tuis voel en tot heil van

’n Verenigde Suid-Afrika sal saamwerk; ... waarin

geen nasionaliteit ons van mekaar skei nie, maar

waarin almal wat Afrika as hulle vaderland erken sal

saamwerk as broers van een huis, al is hulle van

Engelse, Hollandse, Franse of Duitse afkoms;....[wat]

voorsien dat in die onderwys die taal van alle dele van

die bevolking gelyke regte in die skool, die kantore, die

regbank en die parlement moet hê.”

6. Die traumatiese ervaring met die Anglo-

Boereoorlog het genoeg omstandighede geskep om

enige manifestasie van ’n positiewe

toekomsverwagting en die formulering van ’n

beginselriglyn vir so ’n toekoms by Afrikaners in die

kiem te smoor. Die harde werklikhede het egter ook die

belofte van ’n nuwe energie vir die toekoms bevat. ’n

Dokument wat waarskynlik as ’n verteenwoordigende

monster van hierdie hoop op opstanding te midde van

die neerslagtigheid van nederlaag en verwoesting

uitdruk, is die woorde van Waarnemende

Staatspresident, Schalk Burger, van die Zuid-

Afrikaansche Republiek by die sluiting van die Vrede

van Vereeniging op 31 Mei 1902: “Broeders, wij staan

bij het graf van ons Volk. Wij hebben de wapens

neergelegd, en de strijd die dood, ellende en

verwoesting aanbracht, beëindigd. Dog nu moeten wij

een anderen strijd ingaan, veel groter en edeler. Het

zal onze plicht zijn, door krachtsinspanning en

opoffering te arbeiden aan het wederoprichten van

ons volk, en hierin ligt een groot werk voor ons.”

7. ‘n Dokument wat die fundamentele beginsel

vir hierdie weeroprigting sou neerlê, was genl JBM

Hertzog se De Wildt-toespraak van 7 Desember 1914

waarin hy die beginsel gestel het dat versoening en

samewerking in Suid-Afrika op die beginsel van Suid-

Afrika eerste moet geskied. Dit het ’n politieke storm

veroorsaak wat vir die daaropvolgende twintig jaar die

verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis ingrypend

sou beïnvloed.

8. In dieselfde tydperk en te midde van ’n ander

verwoestende burgeroorlog, die Eerste Wêreldoorlog in

Europa, skryf ’n briljante en vroeg gestorwe jong

teoloog en filosoof ’n teks wat vandag vrywel

onbekend is. Dié teks verteenwoordig inderdaad die

jeug se manifes vir die toekoms. Tobie Muller het pas

teruggekeer van ’n besonder suksesvolle

studieloopbaan in Skotland en Nederland. Op

Stellenbosch het hy hom in hewige konflik met die

gevestigde Nederlandse kerk en akademiese belange

bevind oor sy pleidooie vir Afrikaans. In sy

Geloofsbelydenis van ’n nasionalis het hy die

negatiewe gees van sy tyd met ’n geesdriftige

toekomsverwagting teengegaan. Hy skryf oor die

selfvernietigende gebeure in Europa en die taalstrewe

op Stellenbosch en verklaar dan: “Ek self sou my

erfenis as lid van die Afrikaanse nasie vir geen ander

burgerreg in die wêreld wil verruil nie ...... As jong

nasie [in teenstelling met die gekwelde Europa] sien

ons amper ons hele loopbaan tegemoet. ’n Jong volk

leef vorentoe. Sy leuse is die hoop; geduld en moed sy

wagwoorde; ’n jeugdige entoesiasme sy dryfveer; en sy

ywer is nog ongekoel deur die ontnugtering van

mislukking .... Laat Jong Suid-Afrika sy nasionale

geloofsbelydenis onderteken, nie met sy naam, maar

met sy lewe en dan het ons niks te vrees vir die toekoms

nie.”

9. Tobie Muller se verwysing na die

“ontnugtering van mislukking” sou dekades later sy

merk laat op die oplaaiende frustrasies onder ewe jong

vernuwende Afrikaners met die rassebeleid en situasie

in Suid-Afrika. Die “soeke na geregtigheid” word die

uitgangspunt van ’n “liberale nasionalisme” wat

waarskynlik die beste verwoord word deur die jong

Afrikaner-intellektueel en skrywer, NP van Wyk

Louw. Sy woorde sou ’n nuwe manifes word vir die

toekoms. In 1951 skryf hy, “jou politieke beskouing

self kry waarde alleen deur die mate waarin jy hierdie

waardes van ‘menslikheid’ en ‘geregtigheid’ in sy

strewe opneem.” Vir die volgende vyftig jaar sou

Afrikaners en Suid-Afrika met hierdie ideaal worstel.

In die huidige tydsgewrig kom hierdie ideaal onder

nuwe druk.

10. Die worsteling met hierdie toekomsideaal het

tussen 1990 en 1996 tot die merkwaardige

onderhandelingsproses gelei waardeur ’n magsgroep

vrywillig van die mag afstand gedoen het ten einde

groter menslikheid en geregtigheid moontlik te maak.

Die magspel en uitdagende aksies van dié tyd het in

talle woorde en uitsprake uitdrukking gevind. Ten

opsigte van Afrikaners se toekomsverwagting is ’n

uitspraak van FW de Klerk waarskynlik die beste

manifestasie van hulle toekomsverwagtinge. In 1997,

dit wil sê nadat hy uit die regering van nasionale

eenheid getree het, het hy die volgende as

toekomsideaal geformuleer: “Suid-Afrika het met sy

oorgangsproses ’n ongelooflike prestasie gelewer

waarop alle Suid-Afrikaners met reg trots kan wees. Al

die betekenisvolle politieke groeperinge en leiers het

hiertoe ’n wesenlike bydrae gelewer. Deur die

volledige en volwaardige erkenning van hierdie

bydraes, deur die nuwe waardering vir die kritiese

funksie van opposisiegroeperinge as die waghonde

van die demokrasie en deur die bevestiging en

versterking van ’n ware burgerlike samelewing kan

die proses van versoening se sukses verseker word. Ek

glo ons kan en wil dit doen. Ons het die

mensemateriaal en die wil en gees om dit te doen. Ons

moet net die onderskeidingsvermoë om te sien hoe dit

gedoen moet word, verskerp.”

Die verlede van die toekoms

Bogenoemde tien bousteentjies in Afrikaners se

toekomsverwagting toon hoe hulle denke en waardes

van die eenvoudige en basiese na die komplekse en

omvattende ontwikkel het. Dit volg die basiese patroon

van die beroemde en intellektuele Amerikaanse en

Europese ontwikkelinge. Dit begin as persoonlike

ontevredenheid en klagtes wat tot meer algemene

griewe en standpunte ontwikkel. Dit groei tot die

ontwikkeling van eise gebaseer op beginsels van

algemene toepassing in die daaglikse bestuur en lewe.

Dit begin as eksklusiewe aansprake gerig op die

belange van ’n enkele heersende leierskap en gedy tot

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!