02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In weerwil van toenemende geleenthede vir

deelname in die wandelgange van mag deur NRO’s is

bykans niks werklik bereik deur die 2001-05-geleenthede

nie:

• op die VN se rassismekonferensie het Mbeki met

die EU saamgesweer om die eise van NRO’s en

Afrikaleiers vir vergoeding vir slawerny/kolonialisme/

apartheid te verwerp;

• NEPAD het bloot ’n tuisgekweekte weergawe van

die Washington-Konsensus verskaf;

• te Doha het die Minister van Handel, Alec Erwin,

die Afrika-afvaardiging so verdeel dat dit ’n herhaling van

die ontkenning van konsensus verhoed het wat die Seattleministersberaad

in Desember 1999 gedwarsboom het;

• in Monterrey was Manuel mede- spitsberaadleier

(met die voormalige besturende direkteur van die IMF,

Michel Camdessus), het hy die Mexikaanse oudpresident

Ernesto Zedillo in die verleentheid gestel en alle lopende

IMF/Bank-strategieë gelegitimiseer;

• uit Kananaskis is Mbeki vort met ’n skamele

addisionele $1 miljard-belofte aan Afrika, (afgesien van

fondse reeds in Monterrey beloof), en geeneen van die

daaropvolgende G8-berade – Evian, Sea Island of

Gleneagles – het ware vordering in die sak gebring nie;

• die Afrika-Unie het sowel NEPAD as die

Zimbabwiese regime van president Robert Mugabe

gesteun, wat die selfverdedigende politieke projek van

Afrika-elite verder geïllegitimeer het;

• op die Johannesburgse Wêreldberaad oor

Volhoubare Ontwikkeling het Mbeki VN- demokratiese

prosedure ondermyn, die privatisering van die natuur

gefasiliteer en niks gedoen om die lot van die wêreld se

arm meerderheid te probeer verlig nie;

• in Davos het wêreld-elites Afrika geïgnoreer, in

2003 en daarna;

• as vergoeding vir die befondsing van ’n been van

Bush se Afrikatoer het Mbeki bloot die VSA se

kontakman’ oor Zimbabwe geraak, en het hy alle konflik

oor Irak se herkolonisering vermy;

• in Cancun het die ineenstorting van

handelsonderhandelinge – weereens gekataliseer deur die

uitstappery van Afrikane – Erwin ‘teleurgestel’ gelaat;

• by Wêreldbank- en IMF-jaarvergaderings van

2001-05, met Manuel as leier van die

Ontwikkelingskomitee, was daar geen Bretton Woodsdemokratisering,

nuwe skuldverligting of Post-

Washingtonse beleidshervorming nie; en

• die VN se Millennium Oorsigberaad (2005) het aan

Mbeki genoegsame gronde vir gebrokenheid van hart

besorg en hom sy lot laat bekla: ‘We should not be

surprised when these billions do not acclaim us as

heroes and heroines.’

Verdere mislukkings het aan die lig gekom in 2006

tydens die onderhandelings van die Doha-rondte wat in

Julie (onder die applous van die progressiewes in die

Globale Suide) in duie gestort het, met verskuldigde

respek vir die G8 se hulp en gestanddoening aan beloftes

’n jaar na hulle Gleneagles-spitsberaad. Vanweë die kloof

tussen egte wêreldskaalse hervormingsmoontlikhede het

die aandag na die kontinentale skaal verskuif, waar ’n

paar lande – insluitende Suid-Afrika – teësinnig ’n skerp

afgebakende portuurgroepshersiening ondergaan het. Dit

is hier waar die Weste se deurlopende oorwinning oor

Afrika – in politieke, militêre en ideologiese verband –

nie alleen die voortsetting van neoliberalisme nie, maar

ook kerngesonde regering en teenkorrupsie-truuks behels

onder die dekmantel van NEPAD vereis.

Die afsteek van kleims op Afrika

Teen vroeg 2001 in Davos het Mbeki duidelik laat blyk

wie se belange NEPAD sal dien. Ons vertaal: ‘Dit is

betekenisvol dat die eerste formele inligtingsessie oor

die vordering van die ontwikkelingsproses van hierdie

program by geleentheid van die Wêreld- Ekonomiese

Forum-vergadering plaasvind. Die welslae van die

implementering hiervan verg die inkoop (aktiewe

deelname) van lede van hierdie geslaagde en

lewenskragtige forum. Internasionale kapitaal sal baat

vind by groot infrastruktuurkonstruksiegeleenthede op

die openbare/private vennootskapsmodel, geprivatiseerde

staatsdiens, deurlopende strukturele aanpassing,

geïntensiveerde internasionale eiendomsreg en verskeie

van NEPAD se sektorale planne, almal gekoördineer

vanaf ’n Suid-Afrikaanse kantoor beman deur

neoliberaliste en oop vir ekonomiese en geopolitiese

hekbewaking. Die werklike NEPAD-dokument is in die

openbaar op 23 Oktober 2001 in Abuja, Nigerië, deur

Afrika-staatshoofde amptelik bekendgestel. Binne 18

maande is NEPAD deur die Withuis se voorste Afrikabeampte

as ‘filosofies in die kol’ beskryf.

Wie trek die meeste voordeel uit NEPAD?

Johannesburg-gebaseerde korporasies het tougestaan as

‘nuwe imperialiste’, ’n probleem wat vir Jeff Radebe,

Pretoria se destydse minister van openbare

ondernemings, vroeg in 2004 groot kommer verskaf het:

‘There are strong perceptions that many South African

companies working elsewhere in Africa come across as

arrogant, disrespectful, aloof and careless in their

attitude towards local business communities, work

seekers and even governments’.

Teen hierdie agtergrond het die linkse Afrika-vleuel

diepgaande skeptisisme oor NEPAD se hoofstrategieë

uitgespreek. In April 2002 het bondige kritiek uit ’n

konferensie van die Raad op Ontwikkeling en

sosiowetenskaplike Navorsing in Afrika en Derdewêreld

Netwerk-Afrika (Council for Development and Social

Science Research in Africa and Third World Network-

Africa) voortgekom. Volgens die vergadering se

resolusie sluit die fundamentele gebreke van NEPAD,

wat die sentrale elemente van die Wêreldbank se Can

Africa Claim the Twenty-first Century? en die VN se

Economic Commission on Africa’s Compact for African

Recovery sluit die volgende in:

(a) die neoliberale ekonomiese beleidsraamwerk

wat die kern van die plan vorm en wat die strukturele

beleidsaanpassings van die vorige twee dekades herhaal,

sonder om die ramspoedige uitwerking van daardie

beleide uit te lig.

(b) die feit dat die Afrika-bevolking in weerwil van

NEPAD se geproklameerde erkenning van hulle sentrale

plek in die plan, geen rol gespeel het in die voorstelling,

ontwerp of formulering van die NEPAD nie;

(c) dat dit nieteenstaande sy uitgesproke besorgd-

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!