02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Hoor en sien

Musiekrubriek

Deur Herman van Niekerk

D

ie hoofdoel van hierdie musiekrubriek is om

musiekinligting te kommunikeer wat nie

noodwendig algemeen en gereeld ons (oor)drempels

bereik nie – of waaraan ’n mens nie aldag blootgestel

word nie. Die doel van die inhoud is hoofsaaklik

inligtinggewend, soms aanbevelend en partykeer

vertolkend. Ons wil veral fokus op nuwe en moontlik

minder toeganklike musiekinligting.

U word genooi om inligting oor musiek aan ons

te voorsien (of sommer bloot te laat weet van musikale

aksies waarvan ons kan kennis neem), en ons sal poog

om blootstelling daaraan te verleen met inagneming

van die doel van ons rubriek en die beskikbaarheid van

bladruimte vir ’n spesifieke uitgawe. Stuur

mediaverklaring en inligting aan: Die Vrye Afrikaan:

Musiek, Posbus 1010, Auckland Park 2006, of stuur ’n

vonkpos aan mccosa@ibi.co.za. Positiewe en

opbouende kommunikasie is enige tyd welkom, maar

indien dit vir publikasie oorweeg moet word, moet

inligting ons asseblief minstens ses (6) weke voor die

publikasiedatum van ’n spesifieke uitgawe bereik. –

byvoorbeeld: indien inligting vir Desember 2006

oorweeg moet word, moet dit ons asseblief teen 15

Oktober 2006 bereik.

Ons hoor graag van u!

JANNIE DU TOIT EN CHRISTA STEYN –

20 JAAR SAAM OP DIE VERHOOG

(overgesetsynde: Jannie en die Tannie)

Na hul woelige begin as solokunstenaars (Jannie gered

uit die regsberoep) maak Jannie en Christa sedert 1986

saam musiek.

’n DVD van Jannie en die Tannie is so pas

uitgereik. Die DVD is beskikbaar by winkels en ook by

agterplaas@icon.co.za.

’N RADIOSTASIE OM NIE TE VERSMAAI NIE

Toegang tot radio-uitsendings bly ’n unieke wyse van

kommunikasie, en radio is by uitstek ’n medium vir

musiek.

Daar is ’n sterk toename in die toeganklikheid

en beskikbaarheid van internetradio. Maar as daar een

radiostasie is wat (vir jare al) nie te versmaai is nie –

wanneer dit kom by die blootstelling aan musiek- en

musiek-inligting, is dit die BBC se Radio 3. Hierdie

uitsendings – vanaf die magtige en omvangryke BBC –

kan onder meer klokhelder via die internet gehoor

word by www.bbc.co.uk/radio3/.

BBC Radio 3 beywer hulle vir die bevordering

en beluistering van klassieke musiek, jazz,

wêreldmusiek, dramas en kunsbesprekings. Die

radionetwerk fokus op die aanbieding van sowel

lewendige uitsendings as spesiaal voorafopgeneemde

musiek wat die beste kwaliteit van Brittanje en die

wêreld weergee – dit sluit in uitvoering van die BBC se

eie musiekgroepe.

Voordele van die gebruikersvriendelike webblad

van die BBC – en dus dié van die BBC se Radio 3 – is

die feit dat programinhoud deeglik vooruit bekend

gemaak word, asook om weer na reeds uitgesaaide

programme te luister – en dat ’n mens selfs beheer het

oor die uitsending daarvan, en natuurlik die

verskeidenheid van programme oor 24 uur. Wat is

onder andere op die luisterspyskaart wanneer u Radio3

van die BBC bereik? (vinnig getel is daar 55 omroepers

vir 90 programme wat weekliks uitgesaai word).

• Onder die titel A Bach Christmas het BBC

Radio 3 byvoorbeeld verlede jaar vanaf 16 tot 25

Desember gefokus op die komposisies van JS Bach en

in daardie tydperk al Bach se komposisies uitgesaai;

• Die BBC Proms het vanjaar uit meer as 70

musiekuitvoerings in die Royal Albert-Saal bestaan.

Die seisoen het vanjaar gestrek vanaf 14 Julie tot 9

September – toe die laaste uitvoering onder die

bekende Last night of the Proms plaasgevind het.

• The Choir is ’n program op Sondae wat fokus

op kore, koormusiek, koordirigente, koormusiekkomponiste

en aanverwante onderwerpe. Suid-

Afrikaanse koormusiek het byvoorbeeld op 4 Junie

vanjaar aan die beurt gekom en kore en komponiste

van Suid-Afrika het in die program hul buiging

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!